Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek ponta - doodels duik  (Read 5415 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: September 11, 2010, 10:49:07 PM »


Ek  het die Saterdagmiddag op Doodles rif gan duik saam met paar ander mense wat die oggend op die boot saam wat vir die dolfyne swem

Die duik was 19 meter diep en baie mooi.



Heelwat vissies gesien




Devilfirefish



Eintlik mooi van lelik wees





Ek was baie opgewonde toe ek die aartappelbaars sien stil l.




Ek het al nader geswem




En op die ou end so naby dat ek sy oog met makro kan afneem. Ek was seker so 15 cm van hom af.



Ek het nie gewaag om aan hom te vat nie, weet nie of hy sal byt of  dalk wegswem nie.



My duikmat het die foto van my geneem. Let op hoe blou-grys lyk my rooi duik baadjie so diep onder die water. Die foto is sonder die kamera se flits geneem.




Ek het aan die paling se agterlyf gevat en dit voel so sag soos satyn.





Ek dink dit is rockcod




Die ou het gewy en hom nie aan ons gesteur nie.









Hy vat sulke groot happe plante



Kon ook tot teen hom swem en voel hoe sy dop voel.








Die paling is klein maar lekker hardekwas









Ook n blaasoppie gesien wat 5 bar gepomp is










Daai oog het my ook heeltyd dopgehou






Vaal devilfirefish





En hier het ek een met die flits afgeneem dat sy rooi kleur mooi kan uitkom






Almal is weer veilig op die kant




Die duik was so 19 meter en ek kon darm 29 minute onder bly
 Was heerlik en ek dink die mooiste duik op die toer



Deel 19 vervolg
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1 on: October 04, 2010, 07:25:16 AM »

Dankie lox...ek kan nou uiteindelik sien hoe lyk dit op daai rif. My vriende gaan duik altyd daar maar neem nie fotos nie.  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: October 04, 2010, 02:20:40 PM »

plesier rooibok

is erg mooi ja en sal dit graag weer wil doen......eendag
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: