Poll
Question: Wat verkies julle?
'n Verslag wat klaar gemaak is en een maal op gesit word. - 1 (7.7%)
Ek gee nie om vir episodes nie, want ek kan nie wag om te begin lees nie! - 12 (92.3%)
Total Voters: 13

Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: 'n Vraag oor Reis verslae  (Read 11723 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« on: September 14, 2010, 09:30:07 PM »

Wat verkies julle? 'n Verslag wat klaar gemaak is en een maal op gesit word, of 'n verslag wat in episodes opgesit word?

Mense druk my altyd om 'n verslag op te sit, maar kla dan as alles nie gelyk op is nie.

Ek is besig met twee verslae:

  • Op soek na die Watermeid. Dele kom by soos dit gery word.
  • On the Trail of Gideon Scheepers. RR word weerhou tot hy volledig is.

Laat ons hoor!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: September 14, 2010, 09:42:01 PM »


On the Trail of Gideon Scheepers.


Verbeel ek my of het ek al daai boek gelees    Evil

 Smile


Ek verkies RR in een lang storie, behalwe nou as die RR oor 14 dae gaan, dan in twee.

1c
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: September 14, 2010, 09:44:13 PM »


Verbeel ek my of het ek al daai boek gelees    Evil


Regtig?

Jy dink nie dalk aan Sword in the Sand - Gideon SCHEEPERS, Johannes Meintjes of Commandant Gideon Scheepers and the search for his grave, Shearing, Taffy and David nie?

Sorry - OT
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #3 on: September 14, 2010, 09:48:03 PM »


Verbeel ek my of het ek al daai boek gelees    Evil


Regtig?

Jy dink nie dalk aan Sword in the Sand - Gideon SCHEEPERS, Johannes Meintjes of Commandant Gideon Scheepers and the search for his grave, Shearing, Taffy and David nie?

Sorry - OT


Ek praat sommer so uit die lug uit, maar die Gideon Scheepers klink so bekend  Scratch
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: September 14, 2010, 09:48:49 PM »

Boere oorlog held wat saam met die Kaapse Rebelle geveg het.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: September 14, 2010, 10:01:28 PM »

 Idea  Ah nou het ek hom !
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: September 15, 2010, 04:51:06 AM »

Wat verkies julle? 'n Verslag wat klaar gemaak is en een maal op gesit word, of 'n verslag wat in episodes opgesit word?

Mense druk my altyd om 'n verslag op te sit, maar kla dan as alles nie gelyk op is nie.



dis waar wat jy sê, so nou weet emns eintlik nei wat is die beste nie.

dan die ander vrag, as dit lang storie is soos my mosmabiek toer en daars baie fotos om te wys, als op 1 of 2 blaaie of in hoofstukke met min of meer 15 fotos op. ek het ook al klagtes gekry dat sommige mense wie se internet stadig is kla dat dit te lank vat om 50 fotos op een blad oop te maak, daarom dta ek idt maar in hoofstukke skryf en plaas soos dit klaa rkom omdat soos TR seg, sommie mens ese nuuskierigheid is erg dat hulle dit wil geplaas he soos beskikbaar.

amper skaakmat situasie?

of soos my boekhouer altyd sê: jy kan nie 'n lekker eet en daarna nog steeds die lekekr hê nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #7 on: September 15, 2010, 07:27:09 AM »

Jy doen dit reg lox. Om so groot verslag alles gelyk te plaas sal nie werk nie. Gaan kies gou 'n laaang verslag en wag dat hy oopmaak en los daar 'n erg omstrede post soos bv: TR gaan 'n huis koop in Tswane en elke rugbyseisoen daar gaan bly sodat hy naby Loftus kan wees" Of "TR ruil sy Transalp" vir 'n Harley" en kyk of jy enige reaksie daarop sal kry. Ek dink nie....want min mense doen die moeite om die hele ding af te laai.  Smile
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: September 15, 2010, 07:42:28 AM »

Dis 'n baie goeie punt.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: September 15, 2010, 08:00:27 AM »

sjoe as ek net kan leer om te tik sonder spelfoute sal dit ook seker al beter gaan
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: September 15, 2010, 08:13:35 AM »

Lox gebruik jy Firefox?

Vandat Operator my vertel het van die Afrikaans spel checker gaan dit met my baie beter in daai opsig. Ek sukkel nou nog net met my space bar wat so temperamenteel is!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #11 on: September 15, 2010, 08:40:35 AM »

Ek verkies om reisverslae per episode te ontvang.  Dit skep amper daai gevoel van saam toer en afwagting wat volgende gaan gebeur.
Logged

RTFM!!!
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #12 on: September 15, 2010, 08:44:17 AM »

I break my reports into small sections because of the picture loading problems.  There are 20 (?) posts per page so I break each section of my report into smaller pieces that I post together so that it reaches the 20 post count sooner - that way the number of pictures in those 20 posts is reduced.  I have also reduced the size of the pictures I post because of the internet bottlenecks.

My internet connection leaves me with only the upper part of all the pictures in a picture heavy post.

I write the whole report before I start posting because I don't know what is going to be in it until it is actually written.  Often what I have to say for the later parts makes me adjust what I have written for the start.  I then post the completed report in daily episodes so that they are easy to skim through.
Logged
fat b
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 319



« Reply #13 on: September 15, 2010, 08:49:01 AM »

Ek dink die skrywer moet die RR klaar maak voordat hy begin post , en dan of alles op een slag opsit "wat ek verkies" of stiptelik elke oggend nog 'n hoofstuk bylas .Daar is niks so irriterend as om te wag vir 'n RR as dit spannend is nie .
Logged

HOLD FAST TO DREAMS,FOR IF DREAMS DIE,LIFE IS A BROKEN-WINGED BIRD THAT CANNOT FLY
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #14 on: September 15, 2010, 08:52:37 AM »

"Stiptelik" Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #15 on: September 15, 2010, 08:05:04 PM »

EK verkies die episode tipe RR.

Kyk bv. na Lox s'n. As hy die RR op een slag gedoen het, het ek die helfte van die foto's nie gesien nie. Die rede...die wagtyd vir die foto's om te laai.

As 'n RR baie foto's het, watter een het nie, kan dit gerus in episodes opgedeel word om dit makliker te maak vir lesers met stadige konneksies.

Dan ook...soos Umdani gese het boontoe...sou jy iets op die RR post gaan min mense dit sien a.g.v. die grote van die verslag.


My 2c

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #16 on: September 15, 2010, 08:11:54 PM »

Myspacebarwerkookniealtydsolekkernie innocent

As dit 'n kort RR is, in een slag is goed.

Lang RR met baie fotos en baie agtergrond inligting, episodes maak dit makliker.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #17 on: September 15, 2010, 08:15:58 PM »

Dit hang ook af van hoe lank die "ride" was. 'n RR oor dag trippie, naweek, lang naweek en dan heel wat langer soos s'n Lox het elkeen sy eie doel.

Die forum ouens van daarbo het nie eintlik RR's nie. OK,. ou Rooies jag so af en toe en dan sien ons sy skoene maar dis ook al.

my 2c

 Evil


 Smile
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #18 on: September 15, 2010, 08:30:55 PM »

I also prefer to type out the story first and place the photos afterwards.  As I take (too ) many photos, I also normally split the RR into days. Also time constraints prevent me from doing it all at once. a little suspense,  Evil never killed anyone.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #19 on: September 15, 2010, 08:46:39 PM »

Dit hang ook af van hoe lank die "ride" was. 'n RR oor dag trippie, naweek, lang naweek en dan heel wat langer soos s'n Lox het elkeen sy eie doel.

Die forum ouens van daarbo het nie eintlik RR's nie. OK,. ou Rooies jag so af en toe en dan sien ons sy skoene maar dis ook al.

my 2c

 Evil


 Smile

Julle ouens het mos al baie gereis dus het ons niks om te wys wat julle nog nie gesien het nie  Wink
« Last Edit: September 16, 2010, 06:39:27 AM by Fourie » Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: