Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek 2010 steps duik  (Read 1505 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: September 16, 2010, 08:12:16 PM »

Steps duik

Ek en Franscois het Woensdagoggend n duik bespreek  voor ons inpak en die pad vat. Die plek waar ons gan duik het se nam is Steps, nie baie diep nie, so 13 meter maar moeite werd.









Hier hang Addo gewigloos









Die rif is nie baie groot nie en 13 meter diep.





Paperfish



Nudibranch











n paar clownfish ook gesien maar hulle wou nei lekker stil l vir afneem nie










Die paling laat mens mooi verstaan bly weg van my af. Kyk daai bo tande van hom.




Kyk hoe los sit die gewigband en baadjie om Addo se lyf soos die waterdruk mens se lyf saampers. Bo op die oppervlakte sit als styf.












Ek weet nie wat se koraal dit is nie maar dis enorm groot.









Tyd om op te gaan na 50 minute







3 minute wag op 5 meter, bietjie stikstof uit die lyf kry




Die see was nogal rof op die oppervlak.




Die vrou het haar laaste kwalifiserende duik gedoen






Deel 22 vervolg
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1 on: October 04, 2010, 07:16:48 AM »

Mooi thanks!
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: