Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe kamera  (Read 3349 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: October 19, 2010, 03:46:44 PM »

Aangesien almal nuwe bikes koop, koop ek toe sommer 'n nuwe Canon kamera.

Gaan hom sommer vanaand toets met die kinders se skoolkonsert.

 Big Grin




 


Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: October 19, 2010, 04:56:09 PM »

Baie geluk!

Magtig maar dit gaan goed met die mense op die forum.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #2 on: October 19, 2010, 06:46:06 PM »

Resessie se gat!!! Cheesy
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #3 on: October 19, 2010, 09:20:27 PM »

 waiting waiting
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #4 on: October 20, 2010, 10:58:03 AM »

OK, hier is my eerste "macro" probeer slag....

 

 

 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #5 on: October 20, 2010, 11:02:57 AM »

Gisteraand by die konsert foto's geneem.

Kry toe die een tussen die klomp....

 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6 on: October 23, 2010, 08:22:35 PM »


 

Lyk darem of die pilot kan lees... Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #7 on: October 24, 2010, 07:44:24 PM »

Resessie se gat!!! Cheesy


My Powershot S5 mik en druk wat ek in die bakkie rondry het bietjie lank in die tand geraak.

 5 Mega Pixels  Loco

Het gister die Canon SX30is aangeskaf vir  R3000.

35x Optiese zoom. Gelykstaande aan 24mm - 840mm






Rook dit Olympus  Evil

 Smile


Naby fotos



Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #8 on: October 24, 2010, 08:44:52 PM »

Die kameras is cool. Daai R3000 is 'n goeie prys. Hier in Pta is hy R3999 by een fotografie shop.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #9 on: October 24, 2010, 09:13:30 PM »

Die kameras is cool. Daai R3000 is 'n goeie prys. Hier in Pta is hy R3999 by een fotografie shop.

'n Vriend van my seun werk vir Photofirst, vandaar die goeie prys. Ek is nog besig om al die funksies te probeer, maar sover is ek gelukkig.
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #10 on: October 24, 2010, 10:13:40 PM »

'n Vriend van my seun werk vir Photofirst, vandaar die goeie prys. Ek is nog besig om al die funksies te probeer, maar sover is ek gelukkig.

Ek ook....

Ek speel die batterye m@er toe, maar dis al hoe mens leer  Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #11 on: October 25, 2010, 02:09:40 PM »

ek het die sx 20 canon en steeds baie tevrede, tot ek gehoor het van die sx30, wonder of ek al moet ontevrede raak of is dit onnodig.

net een probleem met die kamera, as ek vir 'n tyd nie fotos geneem het nie vergeet ek van sommige van die oulike funksies wat mens met hom kan doen.

is julle nog tevrede met die sx 30

johan saam met wie ek lorrie gery het in mei maand het vir hom een bestel wat hy kersfees tyd gaan kry in pta, vir 3999. is daar geodkoper plek iewers of is daai 3000 speisaal vir jou pieter?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #12 on: October 25, 2010, 08:05:02 PM »

lox, daai is spesiale prys vir my (eintlik my seun). 'n Skoolvriend van my seun werk in 'n fotografie winkel in Tygervallei-sentrum, siedaar spesiale prys vir hom ( eintlik vir die uwe)

 Smile
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #13 on: October 26, 2010, 12:32:30 PM »

dankie p
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #14 on: February 03, 2011, 11:20:31 AM »

Ek kry vandag my Canon SX30IS. Nie so goeie prys soos Pieter nie maar ek dink tog dit is 'n goeie deal. R3995 insluitend 'n 60 Gig memory card. My broer het toevallig dieselfde kamera gekoop en ek dink jy gaan ver soek vir 'n beter (nie SLR) kamera. Ek het die Sony Alpha 200 SLR ook maar dit is 'n groot kamera om by sportbyeenkomste en ander aktiwiteite rond te dra. Nogal opgewonde ek kry hom so 12h00 se kant. Ek het 'n gevoel die Sony gaan nou maar bietjie in die kas bly vir 'n rukkie.  Roll Eyes
Logged

All men die but not all men live.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: