Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Nog blomme  (Read 2534 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: October 25, 2010, 08:04:49 PM »

'n Kaktus in my tuin wat net vir 1 dag blom



Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: October 25, 2010, 08:30:23 PM »

My opinie, eks nie kenner nie. Dis wat ek doen, neem foto, crop foto, gebruik sharpening tool en dis al



Jou foto is niks mee verkeerd maar so bietjie "sharpening" help, almal doen dit




Elke ou doen maar wat hy gemaklik voel mee. Ek neem 'n foto en as ek dit plaas is dit wat ek gesien het
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: October 25, 2010, 09:12:19 PM »

Ek weer plaas dit soos ek dit geneem het.

Daai sharpening tool is ok, maar ek gebruik dit glad nie. Maar ek sien die verskil...miskien moet ek maar die hoofstroom volg, al skop ek gewoonlik daarteen... Eyebrow

Dankie in elk geval.

 Smile
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #3 on: October 26, 2010, 07:16:26 AM »

faark...dit mag nogal n verskil.  Eek!

Watse tool waar?
« Last Edit: October 26, 2010, 07:21:21 AM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: March 23, 2011, 07:41:45 PM »

faark...dit mag nogal n verskil.  Eek!

Watse tool waar?

wil ek ook weet asb
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: