Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: branders  (Read 1296 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: December 13, 2010, 07:45:22 AM »

was verlede wek 3 dae by die see en een aand paar fotos by pringlebaai geneem.

op pad see toe dit by die brerivier afgeneem, die mistigheid was mooi so vroeg oggend.





die mis het so oor die pad ook begin opstoot



Pringlebaai















wind het erg gewaai.











het ook by Kleinmond gaan roei en die foto op die lagoon geneem.



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: