Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: cassie en 'n road trip  (Read 1543 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« on: November 05, 2010, 02:13:17 PM »

Hello almal
Ek gaan saam met 'n pel en Natasha en nog 'n pel vinnig vir die dag Woester toe more oggend.
Hy het 'n DA vergadering daarso en ons ry net saam vir die genot.  Ons betaal geen petrol nie en ry ook grand!
As een van julle in woester more gaan wees, ons moet maar in die mall uithang want sy vergadering gaan tot 2 uur to wees

Soos die plan nou lyk is dit definatief
Sal vanaand hoor of amal nog game is!
Groete en Liefde en amper gessende kersfees

Die uwe
Cassie
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
letsgofishing
Full Member

Offline Offline

Posts: 876

« Reply #1 on: November 05, 2010, 02:29:27 PM »

Safe trip Cassie
Logged
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #2 on: November 05, 2010, 02:42:33 PM »

shoe oom mike dankie
They bought a lot of brannewyn for the trip and gaan lekker kuier na die meeting.  My een pel dirk gaan terug bestuur. Nou kan ek bietjie tyd met my aanstaande spandeer.  Sy het juis gister aand gelyk soos 'n rokster.  TR moet dink sy is fictonal want sy kom nooit uit as ander daar is nie.  Maar Dusty en oom Pad en Danie het haar darem in lewende lywe gesien.  TR het nog net die teoretiese haar beleef.  O nee wag hy het so goeie zoom op sy kamera ek kon haar spot en vir hom wys met sy eie kamera van een paviljoen tot 'n ander pavilljoen hoe sy lyk in die verre.
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Umdani
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2270

« Reply #3 on: November 05, 2010, 02:49:49 PM »

Cassie, Bly by die huis! Dis nie cool om so ver te ry om te gaan brandewyn drink nie! Die dronkgatte gaan die bestuurder se aandag aflei! rant Die N2 issie 'n speelplek nie!!!! Evil
Logged
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #4 on: November 05, 2010, 02:55:52 PM »

Nou net met een van die ouens gepraat hulle kannie kuier en terugry nie want hulle het weer later daardie aand 'n werks funksie so gelukkig is ons veilig.  Ek wou uitchicken maar nou is dit formele trip
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Natuurkind
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 5366

WWW
« Reply #5 on: November 05, 2010, 04:22:08 PM »

Gaan kuier by Lox en Gatsaam. Hulle is mos daar naby.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: