Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Rooisand natuur reservaat  (Read 3155 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« on: November 13, 2010, 09:47:39 PM »

Was vanmiddag gou oor Rooisand toe
Dis waar Kleinmond se wilde perde loop
Paar fotos geneem - heerlik stil gewees









Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: December 20, 2010, 05:52:36 AM »

het Saterdag na ek geduik het op pad huistoe gou dar ingery en ek wil weer gaan om tyd daar te spandeer en die natuur af te neem. het net vols gesien nie perde nie.

wat vir my interessant is dar is perde spore wat jy kan sien van hulle het hoef ysters aan en dit lyk na redelike nuwe ysters wat nie geslyt is nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #2 on: December 20, 2010, 07:47:10 AM »

Dis nuut vir my....................waar by Kleinmond is dit gele?

Dalk daar langs die Palmiet-rivier?
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #3 on: December 20, 2010, 08:54:35 AM »

Weet nie hoe het ek die fotos gemis nie, stunning soos altyd Martin  Head Bang
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: December 21, 2010, 09:05:25 PM »

Dis nuut vir my....................waar by Kleinmond is dit gele?

Dalk daar langs die Palmiet-rivier?

van Kleinmond hermanus se kant toe
net  so entjie na die plaas ten die pad op jou linkerkant ( lamloch, of so iets) staan die bruin bordjie: ROOISAND op jou linker kant en die pad draai regs uit na die Botrivier se monding se kant toe.
jare al wat ek daar verby ry en dit nooit oplet nie tot my broer my vertel het en toe gaan soek ek daarvoor.


Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: