Pages: 1 2 3 [4] 5   Go Down
Print
Author Topic: Geocaching  (Read 22898 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #60 on: August 16, 2011, 08:37:11 PM »

Lekker! 'n TB! Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #61 on: August 17, 2011, 08:39:45 AM »

Powertrails.


daar is nou n "power trail" in JHB oopgemaak.

GPS :   Gauteng Power series

gaan na hierdie cache, gaan na regs onder op sy bladsy en click op view larger map.    zoom so bietjie uit om die idiee te kry van wat dit is.
http://coord.info/GC2WC56

volg die roete. (dit gaan aan na Diepsloot)(wonder hoekom die plasers van die caches nie in diepsloot wou plaas nie  innocent)

daar is 655 caches in die gps series. En almal van hulle is vinnige roadside grab and go's boring.  Basies soos 'long man' hier in George was.


Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #62 on: August 17, 2011, 08:42:47 AM »

Ek kan geen ander intensie agter die trail sien as om nommers te jaag nie.   wat is die doel?  Scratch    daar sal seker baie mense wees wat daarvan sal hou, en ek gun hulle dit. Maar ek hou van n cache wat my erens heen vat. Iets wys wat ek nog nie gesien het nie.  En n bietjie avontuur bysit.



nog n vb.:

http://coord.info/GC2550R

die een is in Nevada.   en dit het ten minste nog bietjie vorm aan die plasings.
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #63 on: August 17, 2011, 08:44:07 AM »

hier is n video van hoe dit lyk waneer mense dit jaag.

die een is op R66 in US gedoen, en dit wys hoe hulle 3 caches in omtrent 2min40 kry

http://www.youtube.com/watch?v=0r94oUmt40M

in die vid se die ou hulle is al besig met nr 300 en iets vir die dag en die doel  is om al 800 te doen?      wat presies was uniek aan nr 266?  dink jy mens gaan dit kan onderskei en onthou?
« Last Edit: August 17, 2011, 08:53:12 AM by GRyPH » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #64 on: August 17, 2011, 09:09:51 AM »

Ek is nie mal oor die idee nie, maar to each his own.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #65 on: August 17, 2011, 09:18:51 AM »

As daar elke 50m 'n cache is sal ek seker 10 of 20km op 'n slag kan loop. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #66 on: November 01, 2011, 05:58:49 PM »

Op hoeveel staan jy TR?

« Last Edit: November 01, 2011, 06:05:49 PM by Dual » Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #67 on: November 01, 2011, 07:10:35 PM »

Ek het al gesien op die logs van party ouens hulle doen 50 'n dag of so iets, dit pointless vir my. Ek wil dit saam met die familie of as 'n spesiale uitstappie doen, dit rush mens nie.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #68 on: November 01, 2011, 07:48:29 PM »

ek het eendag uitgesgaan om 13 caches te jaag..   na die 10de cache het ek begin iriteerd raak.  ek kan nie insien hoekom mens 50 + caches op n dag sal wil doen nie.

nog minder soos die video link wat ek gegee het van die mense wat 800 per dag doen.?    wats die doel?   net om nrs te jaag?


ek stem saam jou buzz..  ek doen dit ook vir die fun en nie om te werk nie.
Logged

Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #69 on: November 01, 2011, 08:12:18 PM »

Ons was Sondag Somerset Wes en Strand toe met die idee om so tien te gaan soek
Ek het hulle op die GPS gelaai, en toe net sgt gevind, die ander twee blyk weg te wees
Dit was met 'n doel en in 'n sirkel roete
Bleddie lekker dag gehad met die familie - elkeen was betrokke en begeesterd om die volgende een te kry
Hierdie is 'n lekker familie sport
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #70 on: November 02, 2011, 06:38:26 AM »


Op hoeveel staan jy TR?


So 82 dink ek.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #71 on: October 22, 2012, 08:41:20 AM »

Dit lyk lekker miskien moet ek kyk of daar hier in Singpore ook is. Klink of dit iets is wat ons as gesin kan saam doen.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #72 on: October 22, 2012, 08:50:20 AM »

Glo my daar sal baie wees. En dan het ons sommer 'n Team member in Singpore ook. Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #73 on: October 22, 2012, 09:00:36 AM »

Dit lyk lekker miskien moet ek kyk of daar hier in Singpore ook is. Klink of dit iets is wat ons as gesin kan saam doen.

Dit lyk of daar 'n paar honderd is Singapore is. Dis 'n heerlike ding om saam met die familie te doen, en dit vat mens na interessante plekke wat jy dalk nooit self sou ontdek het nie  A1

http://www.geocaching.com/map/
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #74 on: October 22, 2012, 09:03:39 AM »

daar is baie!


EDIT:

Buzz was net te vinnig vir my daar
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #75 on: January 19, 2013, 11:54:19 AM »

Kyk hierdie powertrail in die vorm van 'n trein:

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #76 on: January 19, 2013, 07:00:04 PM »

Goeie ouers!  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #77 on: January 19, 2013, 11:41:26 PM »

Stupid vraag.........sorry

Is dit alles cache's?

 Eek!
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #78 on: January 20, 2013, 12:14:38 AM »

Netso!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Jason
Regular
*
Offline Offline

Posts: 17


WWW
« Reply #79 on: July 09, 2013, 07:45:30 PM »

Some of you might have noticed, we're running various birthday specials. Currently the geo-achievement patches are reduced and various other items.
Have a look at the specials page http://www.caching.co.za
Logged
Pages: 1 2 3 [4] 5   Go Up
Print
Jump to: