Pages: 1 [2] 3 4   Go Down
Print
Author Topic: Mossels - met permissie!!!  (Read 24573 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: November 30, 2010, 08:08:44 PM »

Hierdie van ons is nie wit mossels nie. Dit lyk eerder soos bruin of swart mossels.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #21 on: November 30, 2010, 08:10:01 PM »

Ons het lekker witmossels uitgetrap daarby Strandfontein, Weskus. Gelukkig was ons 4 grootmense en ek was enigste een wat mossels ge-eet het  Smile Ook voor die dae van permit kry.
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #22 on: November 30, 2010, 08:16:08 PM »

There near Brand se baai the white mussels are almost the size of saucers. Between Blue Peter Hotel and the Blouberg life saving club, was also a good place to do the " Mussel Boogey "
« Last Edit: November 30, 2010, 08:20:57 PM by Rustyb » Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #23 on: November 30, 2010, 08:37:13 PM »

The Sassi list says 50 mussels may be removed per person per day. 3 sites, 3 different numbers (25, 30, 50).

Doesn't seem to me that the "powers that be" in SA has any idea of what is going on.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #24 on: November 30, 2010, 08:55:32 PM »

Hi TR,

Ek sal gou more by die post office na die permitte ga kyk. My copshop reik nie die permitte uit nie net gun en drink liksense.

Ek sal jou laat weet wat die tannie sê. Evil

Ek weet die ouens van seegrens hier by ons is baie erg op die oester lisensies en kwotas. Ek sal hulle ook sommer bel om presies seker te maak A1
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #25 on: November 30, 2010, 08:58:08 PM »

The Sassi list says 50 mussels may be removed per person per day. 3 sites, 3 different numbers (25, 30, 50).

Doesn't seem to me that the "powers that be" in SA has any idea of what is going on.

Maybe it is 50 on the first trip,  Evil 30 on the second  innocent and 25 on the third.   Big Grin
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #26 on: November 30, 2010, 08:59:24 PM »

Dankie DC! A1

Nog iets - ken jy die nommer van die ou wat die oesters verkoop?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #27 on: November 30, 2010, 08:59:38 PM »

Hi TR,

Ek sal gou more by die post office na die permitte ga kyk. My copshop reik nie die permitte uit nie net gun en drink liksense.

Ek sal jou laat weet wat die tannie sê. Evil

Ek weet die ouens van seegrens hier by ons is baie erg op die oester lisensies en kwotas. Ek sal hulle ook sommer bel om presies seker te maak A1

Ek soek 'n "gun liksense" - polisie myne laat wegraak  Scratch
Logged
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #28 on: November 30, 2010, 09:03:45 PM »

Dankie DC! A1

Nog iets - ken jy die nommer van die ou wat die oesters verkoop?

Hy is op KleinBrak. Ek sal dit ook sommer vi jou kry more A1
Logged
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #29 on: November 30, 2010, 09:06:49 PM »

Hi TR,

Ek sal gou more by die post office na die permitte ga kyk. My copshop reik nie die permitte uit nie net gun en drink liksense.

Ek sal jou laat weet wat die tannie sê. Evil

Ek weet die ouens van seegrens hier by ons is baie erg op die oester lisensies en kwotas. Ek sal hulle ook sommer bel om presies seker te maak A1

Ek soek 'n "gun liksense" - polisie myne laat wegraak  Scratch


Wat kan ek sê Martin, dit gebeur al hoe meer in die nuwe Polisie Angry
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #30 on: November 30, 2010, 09:12:52 PM »

DC wie moet my kluis kom inspekteer? Jy? Big Grin

En meld ek by jou aan dat ek getrek het?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #31 on: December 02, 2010, 04:34:23 PM »

I are legal Evil Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #32 on: December 02, 2010, 06:05:31 PM »

So where is the meal report  waiting waiting
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #33 on: December 02, 2010, 07:55:41 PM »

Jackpot!!!!!

I can't believe you can just pick these things for free! Big Grin Big Grin Big Grin

Got HUGE mussels and even 15 oesters! A1 Of which one is the MOTHER of all oesters! Big Grin I didn't know they got that big! Eek!

Taking pics now. Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #34 on: December 02, 2010, 08:55:05 PM »

Fresh produce from the sea always tastes the best.  A1
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #35 on: December 02, 2010, 10:28:24 PM »

En so swoeg die Van Tonders aan hier in Afrika...



Ons het besluit om nie te bedel nie, maar liewer kos op te tel. Evil But life is tough in Africa! As jy nie paraat is nie sal die see jou onkant vang en verdrink of vir die haaie voer... Nail Biting!

Hier het ons kos kas onverwags oorspoel!



Na ons harde werk vir 'n ietsie vir die tafel vanaand pak ons die harde pad terug - te voet!!!



Ons het amper die huis gehaal, maar so blok van die huis af kom ons agter ons word agtervolg! Eek!

Die boere! Bang Head

Dis nogal die Groot Brak Pote se honde eenheid... Roll Eyes



Na ons ons permit gewys het Evil het die boere ons gelos. Gelukkig sit ons nie vanaand nie.

En steeds is die swoeg nie klaar nie... Eers moet die kos gewas word...



Die werk word opgedeel tussen mossels en oesters - Vuurvlieggie mossels, ek oesters en voggies. Evil

Kyk hierdie MOEDER van 'n oester!



Selfs die "kleintjies" se skulpe was klein, maar die vleis lekker groot (wel, groot genoeg).



Intussen kom die mossels ook aan:



Lekker bottersous, mayonnaise en kaas bo-oor:



Die eind produk:



Vanaand slaap ons darem nie honger nie. Miskien sal die see more weer voorsien. Hope
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #36 on: December 02, 2010, 10:30:39 PM »

Ja-nee, Afrika is nie vir sissies nie  Evil

 Big Grin
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #37 on: December 02, 2010, 10:33:18 PM »

Hierdie van ons is nie wit mossels nie. Dit lyk eerder soos bruin of swart mossels.

Wit mossels is onder die sand en swart mossels is op die rotse. Lyk heeltemal verskillend. Daar is ook twee soorte swart mossels in SA. Die een is 'n indringer van Europa. Jy kan dit uitken aan die skulp vorm. Sover ek weet het jy nie 'n permit nodig nie. In elk geval nie aan die Weskus nie Hope. Daar is wel 'n beperking op die hoeveelheid en volgens my is dit 25.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #38 on: December 02, 2010, 10:37:02 PM »

Ons het 'n permit nodig en kan 30 mossels per dag af haal. Ek het nou vandag gesien hoe lyk wit mossel (of ten minste die skulp). Van hulle mag ek 50 kry, maar ons het getrap en ge-jive en niks gekry nie. Scratch O, en wit mossels moet 35mm groot wees. Oester mag ek 25 af haal, maar net ek en Asterix eet dit so 10 was genoeg.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #39 on: December 02, 2010, 10:38:29 PM »

Op die foto's van jou kan jy die twee soorte mossels uitken. Die een het 'n "pens" in die skulp en die ander het 'n meer gelyk vorm.
Logged
Pages: 1 [2] 3 4   Go Up
Print
Jump to: