Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Damn, die vakansie is verby...  (Read 1784 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« on: April 09, 2008, 07:38:51 PM »

Sit ek nou wik en weeg of ek nie liewers myself van voor af op die Nuwe Lede draad moet bekend stel nie.  Ek was darem lank laas op die forum besig.  Sopas terug van vakansie af.  Ek was nog nooit so lank met verlof nie, en begin eers weer Maandag werk.

Ek het darem so af en toe ingeloer net om te sien wat alles aangaan.

Ek sal bietjie later (ek moet eers die fotos aflaai) 'n paar fotos plaas van ons trippie af Plettenbergbaai toe.  Veral die terugkeer oor Prince Alfred pas was besonders.

Intussen het my span darem 'n slag gewen.  Ek weet nou net nie hoe hard ek vir hulle moet skree Saterdag teen die Stormers nie.  Dis nou so saam met die moontlikheid dat die Stormers darem nog die semis kan haal....

Nou moet ek eers klaar gaan wegpak.

Prins
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: April 09, 2008, 07:52:07 PM »

Welkom terug Prins!

Ons het jou gemis waiting Kannie wag vir die fotos nie Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #2 on: April 09, 2008, 07:52:21 PM »

  Welcome Welkom terug Prins, laat kom daai fotos


 I am a Stormer
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #3 on: April 09, 2008, 10:39:56 PM »

Yes Prins! Welkom terug, man! Die stormertjies is besig om oor te vat hier. Bly om jou terug te he! Wave Wave
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #4 on: April 13, 2008, 11:53:49 AM »

Prins, welkom terug. Kannie wag vir die foto's nie. Hoes die weer op Nelspruit?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #5 on: April 13, 2008, 12:34:23 PM »

Ek is hard besig om te werk aan die fotos  Smile

Die weer is lekker koel.  Deur die nag het dit lekker gereen.  Op die oomblik is dit so 21 grade en bewolk.  Die Laevelders kry almal koud.  Gelukkig het ek nog genoeg Vrystaat bloed in my om net gemaklik te wees.  Ek dink jy gaan jou trip geniet.  Die lente en herfs in die Laeveld is tog die beste weer in die land.

Logged

RTFM!!!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: