Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kreefseisoen  (Read 3394 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: January 19, 2011, 08:42:02 PM »

Ek is baie gatvol oor die nuwe kreefseisoen. Dis regtig belaglik. As jou dinge nie lekker uitwerk nie kan jy 'n permit koop en  een keer gaan duik. Belaglik.

Maar......

Ek was gelukkig om een moerse kreef uit te haal. Gaan nie vertel nie. Magicians never tell!

Die ou bul was van horing tot stert 35 cm. Van horing tot agterkant van dop 19 cm. Die wettige maat is 8 cm! Het ongelukkig nie 'n skaal gehad nie. Gelukkig kon ons dit vars eet, so dit was heerlik.





Die kreef aan die regterkant is net mooi size, 8 cm.

Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1 on: January 20, 2011, 08:02:42 AM »

Whow, dis 'n bielie WS!!! Clap Clap Nie aldag wat mens so 'n groot kreef sien nie.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #2 on: January 20, 2011, 08:11:43 AM »

 Plotting... Plotting...
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: January 20, 2011, 02:02:02 PM »

Magtig!
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: January 21, 2011, 07:01:26 PM »

demit
my grootste een die seisoen was 115 mm dink ek

daai kreef moe stok oud wees
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #5 on: February 03, 2011, 10:30:02 AM »

Die krewe daar teen kleinmond se kus is darem seker bly dat Lox nou besig is met pars. Teen die tyd dat parstyd verby is het hulle so mak geraak dat hulle op die droe grond kom wei. Evil
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: