Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Oesters!  (Read 4248 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« on: January 23, 2011, 01:29:14 PM »

OK dis vir julle wat die see ken nie nuus nie maar dis vir my nat nuut. Die sand op die strand beweeg heel tyd. Op en af. Soms is die sand hoog en soms is die sand laag. Na die onlangse rowwe see is die sand die laagste in 'n baie lang tyd (soos ek hoor) en obviously die laagste wat ek dit nog gesien het.

Die rotse waar ons ons mossels en oesters af haal is nou baie "oper" of groter want hulle staan nou hoog uit die sand uit. En die goed is oortrek met tamaai oesters en mossels! Head Bang Ek wil nie oordryf nie, maar daar kan dalk 'n miljoen wees? Mense haal af met streepsakke en koevoete. Dit het my eers ontstel maar hulle kan nie "dent" maak in die hoeveelheid nie.

En een van die dae maak die see daai weer toe en dan groei die kleintjies weer groot tot eendag dat die see weer oop maak en mildelik gee. Cool Die see is wonderlik.

BTW - gratis vars oesters vanmiddag by die Trailriders vir die wat wil hê!  Head Bang

Bring net jou eie champagne / wit wyn.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #1 on: January 23, 2011, 02:02:32 PM »

houda gouda ons is nouda! Evil
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: January 23, 2011, 10:07:26 PM »

Werk die oesters???
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #3 on: January 24, 2011, 06:38:49 AM »

Werk die oesters vir wat?  Evil
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #4 on: January 24, 2011, 06:42:08 AM »

Werk die oesters???
Wel, hy het nie gister tyd vir die forum gehad nie ....
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: January 24, 2011, 06:57:48 AM »

 smirk
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Gatsaam
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 727



« Reply #6 on: January 24, 2011, 08:55:29 AM »


Passop

Soos jy nou oesters eet gaan dit 'n "ling" wees, en moenie kom praat van toe gewerk, zip of knoop nie. Daai goed brand 'n gat deur 10mm staal Evil
Wees gewaarsku, jy speel draadkar op die highway en jy gaan geskraap word.

Voorspoed en geniet A1
Logged

Daar bestaan nie iets soos kwaai vroue nie, jy kry net bang mans.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #7 on: January 24, 2011, 09:18:19 AM »

Prins, ek weet nie of jy oesters eet of nie, maar ek het al duisende van die goed in my lewe ge-eet en regtig waar......jy kan maar vir my glo......dit doen niksie. Miskien het dit 'n ander uitwerking op mans  Evil innocent as op vrouens  Big Grin Maar persoonlik dink ek dit is "all in the mind"  Head Bang
Dit is net eenvoudig 'n heerlike snotterige ou diertjie met 'n besonderse smaak.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #8 on: January 24, 2011, 09:20:46 AM »


Passop

Soos jy nou oesters eet gaan dit 'n "ling" wees, en moenie kom praat van toe gewerk, zip of knoop nie. Daai goed brand 'n gat deur 10mm staal Evil
Wees gewaarsku, jy speel draadkar op die highway en jy gaan geskraap word.

Voorspoed en geniet A1
Ha Ha
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #9 on: January 24, 2011, 09:28:20 AM »

Miskien het dit 'n ander uitwerking op mans 

Ek het gehoor van die blondine wie se man effe "afgekoel" het.  Sy kry toe die raad by haar ma om hom oesters te voer.

Die naweek reel sy toe 'n wegbreek in 'n verlate hotelletjie teen die kus.

Sondag bel sy haar ma:  Ek het toe vir hom 'n dosyn oesters bestel.  Ek dink sommige van hulle was nie meer reg nie, want net 4 het gewerk ...
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: January 24, 2011, 09:34:30 AM »

Tussen my, Asterix and Dusty het ons gister oor die 40 gepolish. Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #11 on: January 24, 2011, 10:10:11 PM »

gister oor die 40 gepolish. Wink

Gaan jy hulle nou uitstal  Scratch

 innocent
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: January 24, 2011, 10:11:43 PM »

Grapkas. Tongue
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #13 on: January 24, 2011, 10:14:06 PM »

 Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #14 on: January 25, 2011, 08:11:24 AM »

Ek dink jy moet blou vitirjoel in Asterix se koffie gooi ...  innocent
Logged

RTFM!!!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: