Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kruger Wildtuin : Duke  (Read 3861 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« on: January 26, 2011, 11:32:36 AM »



Duke is 1 van die grootste olifante wat nog opgemerk is in die Kruger Wildtuin en amper net so bekend soos 'n Wimpy Breakfast by die gereelde besoekers aan hierdie merkwaardige park in Mpumalanga. Toevallig ook my gunsteling plek vir diere kyk.
In 2007 het sy linkertand afgebreek toe die ou grote probeer het om 'n hardekoolboom uit te grawe. In September 2008 het die ander tand afgebreek. Die 2 afgebreekte tande kan besigte word by Skukuza. Hy het in April 2010 'n radioband gekry sodat die veldwagters sy bewegings kan monitor. Hy word gereeld op die paaie tussen Lower Sabie en Krokodilbrug gesien.

Die ou grote is vernoem na een van die veldwagters, Thomas Duke, wat tussen 1903 en 1923 by Onder Sabie gewerk het.
So wanneer jy weer in die Onder Sabie gebied rondry, kyk uit vir die groot olifantbul met die gebreekte tande en 'n vierkantige hap in sy linker onderkantste oorflap.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1 on: January 26, 2011, 11:42:37 AM »

Ek dink hy het altwee tande al verloor  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #2 on: January 26, 2011, 11:44:12 AM »

Korrek....in 2007 die een en die ander in 2008. Kon nie 'n foto kry van die kort stompies nie.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #3 on: January 26, 2011, 11:45:55 AM »

http://www.sanparks.org/forums/viewtopic.php?f=21&t=16633
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #4 on: January 26, 2011, 11:50:00 AM »

 Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: January 26, 2011, 12:10:03 PM »

Thanks Rooibok. Presies die foto wat ek gesoek het.  A1
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #6 on: January 26, 2011, 01:15:33 PM »

Plesier!  Cool

Hy het nou n radio om sy nek so die rangers kan hom monitor. Op sy laaste stel tande wat beteken hy gaan nie meer lank lewe nie  Sad Cool
« Last Edit: January 26, 2011, 01:17:24 PM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #7 on: January 26, 2011, 01:53:56 PM »

Ja shame dis erg. Ek lees ook dat die tande nou eintlik eers van 45 jaar af begin groei. Dan wissel hulle nie meer nie en dan is daar genoeg kalsium beskikbaar vir die vorming van hierdie tande.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #8 on: January 26, 2011, 01:57:00 PM »

Die is interesant...hulle wys hoe hy gedart word en die opsporing stelsel aansit.  Cool

http://www.youtube.com/watch?v=T_flaPXyyd0


« Last Edit: January 26, 2011, 02:24:15 PM by Trailrider » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #9 on: January 26, 2011, 01:57:11 PM »

Ek was gelukkig om Duke in die laat 90s naby Onder Sabie te sien.  Sy tande was toe al lekker groot.  Dit was op 'n nat grondpad, en ek was allen daar vir omtrent 'n uur.  Wonderlike ervaring.

Ek sal deur die argiewe gaan grawe en kyk of ek nog van die fotos kan kry.
Logged

RTFM!!!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: