Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kruger Wildtuin : Vebysterende Syfers  (Read 2320 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« on: January 26, 2011, 11:42:50 AM »

Die Kruger Wildtuin is omtrent so groot soos Israel of El Salvador of Slovenie = 20 000 4kant km.
Die totale afstand wat die wildtuin se paaie beslaan  = 8 680 km (dit sluit alle paaie in ook die bestuurs en brandpaaie)
Die spoedbeperking op die teerpad is 50km/h en grondpad is 40km/h maar 25km/h word aanbeveel vir wildkyk.
Kortste roete vanaf JHB na Kruger is die N12 oos wat by die N4 hoofpad na Nelspruit aansluit.
Dit neem ongeveer 5 uur om van JHB tot by Malelane hek te ry.
In die somer maak die kamphekke 4h30 oop en sluit 18h30.
Gemiddelde temp vir die somer maande is rondom 40 grade.
Kruger Wildtuin is 'n lae malaria risiko area en dis nie nodig om pille te drink nie.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1 on: January 26, 2011, 02:40:37 PM »

Die spoedbeperking op die teerpad is 50km/h en grondpad is 40km/h maar 25km/h word aanbeveel vir wildkyk.
Kortste roete vanaf JHB na Kruger is die N12 oos wat by die N4 hoofpad na Nelspruit aansluit.
Dit neem ongeveer 5 uur om van JHB tot by Malelane hek te ry.
In die somer maak die kamphekke 4h30 oop en sluit 18h30.
Kruger Wildtuin is 'n lae malaria risiko area en dis nie nodig om pille te drink nie.

Verbysterend?  Scratch innocent Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #2 on: January 26, 2011, 02:46:11 PM »

Dis soos die prentjies van die meisies op die advertensiebord by die weskuserwe wat te koop is. As jy daar kom is nog net die wind oor wat hulle hare so deurmekaargewaai het toe hulle vir die foto gepose het! Evil
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: