Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: hoekom ek wel duik  (Read 5925 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: February 13, 2011, 12:51:52 PM »

was gister onder die water by Crosses naby Rooiels.

was vroeg oggend..........so 9 uur se kant, voor die son oor die berg oor die water geskyn het. ons het darem genoeg kon sien en beleef.


soos die outjie wat ek maar net gekyk en afgeneem het.


die feather stars lyk amper soos varings



ongelukig is die seafan se kop afgesny op die foto.



die ene het efe beter uitgekom







het vir peet beduie hy moet gan gesig wys






















dis hoekom ek duik om sulke goed te beleef, en te sien en af te neem.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: February 13, 2011, 08:29:16 PM »

Mooi, man. Dis stunning foto's. Die een van die seekat is baie cool. Ongelooflik hoe hulle kamoefleer.
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #2 on: February 14, 2011, 05:08:13 PM »

Mooi, man. Dis stunning foto's. Die een van die seekat is baie cool. Ongelooflik hoe hulle kamoefleer.

watter seekat?  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #3 on: February 14, 2011, 08:31:18 PM »

Uhm, ja, dis iets om oor te dink, watter seekat? Seekat? Ja, seekat. Ek sal daaroor moet dink, goeie vraag. Seekat. See kat. Watter een? Beslis 'n goeie vraag. Vanuit elke hoek bekyk, watter seekat? Die derde laaste foto? Laat ons sien, miskien. Werklik, ek kan nie verseker s nie. Sal daaroor moet dink, miskien van 'n ander hoek. Miskien wel. Baie, baie goeie vraag.

 Peep Daai derde laaste foto het vir my soos 'n seekat gelyk. Nail Biting!
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4 on: February 14, 2011, 09:26:27 PM »

I agree.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #5 on: February 14, 2011, 10:03:43 PM »

Dankie dat jy die mooi van die see vasle en met ons deel lox  Cool
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #6 on: February 14, 2011, 10:18:55 PM »

Mooi, man. Dis stunning foto's. Die een van die seekat is baie cool. Ongelooflik hoe hulle kamoefleer.

watter seekat?  Cool

WS ek hoop jy het die humor/... in my vraag gesien.  Wink  Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #7 on: February 15, 2011, 06:50:00 AM »

Beslis. Ek vertrou jy het die humor in my antwoord gesien! Hope
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: