Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Marloth Park Februarie 2011  (Read 2254 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« on: February 25, 2011, 02:42:26 PM »

Pommi en Zef het ons kom haal met ons kombi, by die lughawe.



Daar aangekom, was ons bly om te sien dat die Khayas darem nog staan.





Die bos is pragtig groen en ruig.









Die vlakvarke het eerste kom hello se.



.....en toe hierdie outjie





Die aand het hy sy verskyning gemaak.....



Toe het ons gaan loer wat als by Khaya Romantica aangaan.....









Harry het kom groet





Terug by Khaya Umdani.....









Onder by die rivier.....



Kyk die groot gate onder deur die draad.



Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1 on: February 25, 2011, 02:50:44 PM »







Ons was bietjie wildtuin toe ook.....





Die veld is in 'n ongelooflike toestand.

















Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #2 on: February 25, 2011, 03:01:38 PM »

Harry klim boom





Umdani gaan Khaya Romantica toe





Hierdie ou het 'n web tussen 2 bome gespan, regoor die pad en seker so 4 meter in die lig op. Lyk snaaks as jy die spinnekop teen die blou lug sien.







Het so 'n paar verandering by Khaya Romantica aangebring terwyl ons daar gebly het.



Boonste balkon met uitsig tot in Kruger in die verte.





Zef met sy reenklere en fiets......



Ma vark met kleintjies by die deur van Khaya Romantica



Ook by die agterdeur













Hierdie outjie was so cute ek kon net nie stop om hom af te neem nie.



Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #3 on: February 26, 2011, 06:52:57 AM »

 A1  maggies, dit is pragtig daar
Logged

All things are difficult before they are easy
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #4 on: February 26, 2011, 02:27:00 PM »

Daar is omtrent 10 kleintjies in die trop. Hulle is pragtig.



Ons het darem nie net gewerk en foto's geneem nie



Watter voel is dit?



Rudi die slangvanger van Marloth Park



Rooibok se voeltjie







Hier is deesdae nogal baie van hulle



Olifante onder by die rivier













Khaya Romantica se inwonende duikertjie



By Khaya Romantica se ingang









Net om die draai



Hierdie bushbaby het elke middag 16h00 so by sy huisie uitgehand. Hy is dan pap sop nat gesweet.









Matsamo Cultural Village by Swaziland se grens het so 'n tyd terug afgebrand en hulle is nou besig om dit op te bou.



Die tydelike restaurant







Pommi hou van pose



Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: February 26, 2011, 02:38:03 PM »

Driekoppiesdam......ons het besluit om nie die Swazi hut gedagte uit te voer nie.



Hierdie ou het 'n obsessie met helikopters en oral om sy huis is van hierdie snaakse goedjies en ook ander wat meer soos heli's lyk.



Terug by Khaya Umdani











Hierdie een is nogal nogal 'n bielie.....















Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #6 on: February 26, 2011, 02:44:54 PM »



Ek vermoed hy het baie warm gekry.



Hy kom sit elke keer voor die venster.











Sorry, te veel bush baby foto's maar hulle is SO cute!



Zebras kom kuier by KR







Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #7 on: February 27, 2011, 11:26:16 PM »

Thanks for another great insight. You are privileged to have these experiences. I would never want to come back to Cape Town.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: February 28, 2011, 09:17:56 AM »

Dit lyk soos die hemel.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #9 on: February 28, 2011, 09:26:58 AM »

Nah...dis te warm daarvoor! Smile
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #10 on: February 28, 2011, 01:09:33 PM »

 Head Bang Head Bang Cool Cool Cool Cool

Daai bruin voel is n Bosloerie  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #11 on: February 28, 2011, 04:01:27 PM »

Petrus het vir my die gestuur...julle moet maar altyd die deure mooi toe maak  Cool







Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #12 on: February 28, 2011, 04:08:12 PM »

Dis altyd my grootste vrees as ek in die donker badkamer toe gaan.  Nail Biting! NK se altyd ek hoef nie te worry nie.  Daai slang sal sy moer los skrik! Big Grin LMGA
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #13 on: February 28, 2011, 04:41:06 PM »

Die is die ousie se badkamer ... die slang wil nie kyk nie  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #14 on: March 01, 2011, 12:54:53 PM »

 LMGA
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: