Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Bos Huis -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Kampeer plekke en ander Bestemmings
⇒
Franschhoek grondpad pas?
Pages: [
1
]
2
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Franschhoek grondpad pas? (Read 11362 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Franschhoek grondpad pas?
«
on:
April 19, 2008, 11:38:17 AM »
Wie kan vir my bietjie meer info gee oor hierdie grondpad pas? Die foto's is geneem in 2006. Wat is die geskiedenis?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #1 on:
April 19, 2008, 03:22:19 PM »
Ek sal ook baie graag wil weet.....
Rooipoot of Niklaas weet dalk?
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
Offline
Posts: 2802
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #2 on:
April 19, 2008, 03:46:04 PM »
Ek wonder of dit nie een van die stops is op die gewone pas nie.
Daar is een wat jy om so 'n groot rots ry - van die hoofpad af.
Sal op 'n stadium gaan loer...
Logged
A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #3 on:
April 19, 2008, 11:13:39 PM »
Dit lyk of daar 'n kar deur die barrier is op daai een draai. As dit 'n stop is het hy nie gestop nie...
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooipoot
Full Member
Offline
Posts: 140
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #4 on:
April 22, 2008, 02:31:59 PM »
Daar's twee sulke plekke waar die ou pad om die rotsneuse gegaan het, maar met die verbetering van die pad in die vyftigs het hul deur die nekke geskiet (& geknor) omdat daar nie genoeg wydte sou wees om die ou draaie nie. Word gereeld gebruik as stilhouplek om te kou, te kyk en te piepie.
Op beide plekke is mense geskiet & afgegooi 'n klompie jare gelede, seker so 1999/2000 rond.
Eers is 'n verkoelingstegnikus wat by een van die pakstore moes kom werk vermis die Woensdag al. Eers later is ernstig begin soek. Die Saterdag vra die polisie toe ook die boere per radio om op die uitkyk te wees. By die Polisiestasie kry ek toe o. a die ou se baas, hy sê hul het laer af in die pas 'n baadjie sien lê wat hul vermoed die persoon s'n is.
Ek kry so'n koue rilling en sê ek wonder of die man nie dalk geskiet is en daar afgegooi is nie. Polisie weg soontoe, ek nog eers in die dorp, en toe ook later in die pas op.
By die draai gekom stop ek by die polisie, die Bevelvoerder sê my vermoede was toe reg.... Patroondoppies op die toneel waar die bike op die foto staan, glas waar hy deur die voertuig se ruit geskiet is, en die lyk lê onder die kranse, voertuig weg.
'n Paar weke later gebeur dieselfde by die boonste een: man & vrou geskiet (of was daar 2 vroue, kan nie meer so reg onthou nie), een vrou toe nie dood nie, ek dink sy het by pad uitgekom en mense het haar gekry, en sy kon toe beskrywings van mense & voertuie gee.
Uitendelik is 'n paar gevang, ek dink 3, waarvan twee en 'n ander een met die eerste geval verbind is. Was bendelede van S/bosch/Vlakte-omgewing wat moes punte score om hoër in die hiërargie te kon kom.
So wees maar versigtig, en dink aan hulle wie ons vooruit is.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #5 on:
April 22, 2008, 02:37:41 PM »
Dis sad. En op so mooi plek.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #6 on:
April 22, 2008, 08:29:21 PM »
TR ek het hierdie gekry oor die Franchhoekpas.
«
Last Edit: April 23, 2008, 08:47:09 AM by Pmdb
»
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #7 on:
April 23, 2008, 08:49:46 AM »
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #8 on:
April 23, 2008, 09:13:36 AM »
Pmdb
Baie dankie vir hierdie posting............werklik interessant.
Ek hou van daardie pas en soek altyd 'n verskoning om daardie roete te ry.
Logged
EtienneNXR
Guest
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #9 on:
August 13, 2008, 10:02:10 PM »
So daar is n grondpad pas in FH? of verstaan ek net verkeerd
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #10 on:
August 14, 2008, 07:23:53 AM »
Quote from: EtienneNXR on August 13, 2008, 10:02:10 PM
So daar is n grondpad pas in FH? of verstaan ek net verkeerd
Nee daar is toe nie 'n grondpad nie. Daardie foto van die BMW 1200GS is by 'n aftrekplek daar
in die pas.
Logged
EtienneNXR
Guest
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #11 on:
August 14, 2008, 08:14:55 PM »
hoe ver is die pas van brackenfell af?
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #12 on:
August 15, 2008, 07:26:07 AM »
Quote from: EtienneNXR on August 14, 2008, 08:14:55 PM
hoe ver is die pas van brackenfell af?
S0 50 kms.
Jy ry tot in Stellenbosch, dan oor Helshoogte-pas deur Pniel tot in Franschoek.
Jy ry regdeur Franschoek en dan begin die pas aan die agterkant van die dorp
Logged
EtienneNXR
Guest
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #13 on:
August 15, 2008, 07:49:26 AM »
Is dit daai beroemde bike pas?
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
Offline
Posts: 2802
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #14 on:
August 15, 2008, 09:51:21 AM »
Quote from: Operator on August 15, 2008, 07:26:07 AM
Quote from: EtienneNXR on August 14, 2008, 08:14:55 PM
hoe ver is die pas van brackenfell af?
S0 50 kms.
Jy ry tot in Stellenbosch, dan oor Helshoogte-pas deur Pniel tot in Franschoek.
Jy ry regdeur Franschoek en dan begin die pas aan die agterkant van die dorp
En dis die moeite werd!
Helshoogte en Pniel is al klaar flippen mooi en dan ry jy nog deur die Franschoek area - berge reg rondom.
Logged
A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
----Eddie Vedder
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #15 on:
August 15, 2008, 01:00:10 PM »
Quote from: EtienneNXR on August 15, 2008, 07:49:26 AM
Is dit daai beroemde bike pas?
As jy praat van ouens wat met superbikes soos hooligans deur die pas jaag.......ja, dan
is dit die beroemde pas.
Logged
Rooipoot
Full Member
Offline
Posts: 140
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #16 on:
August 15, 2008, 06:25:13 PM »
Quote from: Operator on August 15, 2008, 07:26:07 AM
S0 50 kms.
Jy ry tot in Stellenbosch, dan oor Helshoogte-pas deur Pniel tot in Franschoek.
Jy ry regdeur Franschoek en dan begin die pas aan die agterkant van die dorp
...en so 17 of 18km dan's jy by die Theewaterskloof dam, en nog 8-9 km dan kom kuier jy op Akkedissiedorp waar ek bly....
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
Offline
Posts: 2802
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #17 on:
August 15, 2008, 06:34:58 PM »
Quote from: Rooipoot on August 15, 2008, 06:25:13 PM
Quote from: Operator on August 15, 2008, 07:26:07 AM
S0 50 kms.
Jy ry tot in Stellenbosch, dan oor Helshoogte-pas deur Pniel tot in Franschoek.
Jy ry regdeur Franschoek en dan begin die pas aan die agterkant van die dorp
...en so 17 of 18km dan's jy by die Theewaterskloof dam, en nog 8-9 km dan kom kuier jy op Akkedissiedorp waar ek bly....
En dis die moeite werd - mens kuier lekker by Rooipoot!
Logged
A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #18 on:
August 15, 2008, 08:41:06 PM »
Quote from: Eisbein on August 15, 2008, 06:34:58 PM
Quote from: Rooipoot on August 15, 2008, 06:25:13 PM
Quote from: Operator on August 15, 2008, 07:26:07 AM
S0 50 kms.
Jy ry tot in Stellenbosch, dan oor Helshoogte-pas deur Pniel tot in Franschoek.
Jy ry regdeur Franschoek en dan begin die pas aan die agterkant van die dorp
...en so 17 of 18km dan's jy by die Theewaterskloof dam, en nog 8-9 km dan kom kuier jy op Akkedissiedorp waar ek bly....
En dis die moeite werd - mens kuier lekker by Rooipoot!
+1
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
Offline
Posts: 3595
Re: Franschhoek grondpad pas?
«
Reply #19 on:
August 17, 2008, 07:40:50 AM »
ek is al 'n paar keer franshoek pas met my trapfiets van al 2 kante af oor. baie lekker afdraand vir fiets, so 60 na 80 km/u
Logged
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [
1
]
2
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...