Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: seisoen  (Read 1248 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: November 14, 2012, 04:48:15 PM »

mmmm die kreef seisoen maar mre oop. ek wou see toe gaan so vinnig heen en weer maar dink dis dlak beter om tuis te bly met die plaaswerker besigheid. sal kyk of ek saterdag dalk 'n paar rooilywe kan gaan uitduik. ek hoor hulle roep.

die seisoen is genadiglik langer hierdie jaar, tot 1 april en nie 15 januarie soos laas jaar se seisoen nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: