Pages: 1 ... 11 12 [13] 14   Go Down
Print
Author Topic: Stywe lyne  (Read 75561 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #240 on: March 29, 2012, 03:32:14 PM »

Was al daar.

Nog nie daar gaan vang nie.

Iets gevang?
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #241 on: March 29, 2012, 05:07:31 PM »

Jou lyn blyk min te wees op daai magnums  Eyebrow

350m diep  Eyebrow

Was jy al daar...Lekker veilige dam Rietvlei. Geen kaark van die skelms nie.  Cool

Daai skelm was nou die dag weer daar by ons op die rivier met sy skiboot en blou bul trui. Gmf! Hy gaan nog kaark ons gaan hom met 'n sinker gooi. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #242 on: March 30, 2012, 07:03:28 AM »

Was al daar.

Nog nie daar gaan vang nie.

Iets gevang?

n Paar kleintjies.... 3kg karp die grootste en n 8kg baber
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #243 on: March 30, 2012, 08:00:42 AM »

Nie sleg nie.

Ek sal kyk hier oor paasnaweek of ek kan gaan papgooi.

Wat is die koste daar?
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #244 on: April 02, 2012, 07:30:38 AM »

Nie sleg nie.

Ek sal kyk hier oor paasnaweek of ek kan gaan papgooi.

Wat is die koste daar?

R170 betaal vir 2 nagte. dagbesoekers R40
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #245 on: June 18, 2012, 09:17:04 AM »

Net vir die interessantheid.... Wie van julle het al ooit 'n galjoen, (die nasionale vis) geëet? Ek het Saterdagaand enetjie gebraai.
Hermanus Penny Pichers Galjoen Derby was held yesterday with 2 impressive fish caught. A Galjoen of 2.8 caught by Ayron. Nardus landed a Steenbras of 13kg. There are still some good size fish to be caught in the Hermanus area. All the results and photos will be published on our webpage at hermanusshoreangling.co.za


Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #246 on: June 18, 2012, 09:18:57 AM »

Ek het al 'n galjoen uitgetrek en geeet. Baie lekker gewees. Dis 'n mooi vissie wat die ou daar het  Cool
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #247 on: June 18, 2012, 10:29:20 AM »

1 maal op Agulhas vars galjoen gebraai, baie lekker gewees
Logged

All things are difficult before they are easy
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #248 on: June 18, 2012, 02:13:49 PM »

Al 'n hele paar ge-eet die kere wat ek in Suid Wes gaan visvang het.
Sny hom oop aan die rugkant, ook dwarsdeur die kop.  Braai hom op die velkant tot gaar.  Net sout en peper.  Skep nou hompe rys in die vis, en eet hom uit die vel uit.  Koningskos.  Onthou net hy is baie geil, so moenie dit oordoen nie.

Onthou ook om die galjoen se kiewe dadelik stukkend te sny sodra hy uit die water kom, sodat hy kan uitbloei.  Anders maak dit die vleis sleg. 
Logged

RTFM!!!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #249 on: June 18, 2012, 03:15:22 PM »

Die naweek bietjie die koue trotseer by rietvlei dam en darem ietsie gevang.  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #250 on: June 18, 2012, 03:27:28 PM »

Anders maak dit die vleis sleg. 

Nie regtig "sleg" nie. Dis maar net dat party mense nie van die swart aartjies hou nie.

Rooibok, ek het gedink jy bou nou 24/7.

Ek het inflatable canoes gekoop in Pretoria. Ek soek 'n lift virri goed Laeveld toe. Verkieslik Malelane. Die bleddie couriers is 'n rip off! Laat weet as julle van iemand weet wat met iets ry met plek. Dissi so erg groot nie. Sowat 35kg.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #251 on: June 18, 2012, 08:40:55 PM »

ek het al paar galjoene gevang en eet. die dat ek nou die dag weer besluit het om te gaan visvang om dlak weer galjoen in die hande te kry. ek en die seuns gaan naweek van 7 julie en dan het ek en 'n andr man hier die eerste week in september uitgeist vir visvang of sal ek seg galjoenvang. hoop ons is gelukkig al 2 kere met galjoen ook. ek darem weer lus vir die nasionale vis.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #252 on: June 19, 2012, 08:03:02 AM »

Ek het ook al Galjoen geëet. Bitter lekker maar as jy nie kan vang nie kan jy nie eet nie. Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #253 on: June 27, 2012, 01:29:53 AM »

Ek het ook al Galjoen geëet. Bitter lekker maar as jy nie kan vang nie kan jy nie eet nie. Undecided

is nou maar so, ek wil vlg naweek weer gaan probeer galjoen vang
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #254 on: June 28, 2012, 07:46:28 AM »

more tot sondag  Cool lekker kamp met geen krag
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #255 on: July 23, 2012, 02:03:03 PM »

Ek hoop nie julle het iets geëet wat uit daai groen water uit kom nie! Evil
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #256 on: July 23, 2012, 07:34:37 PM »

nee...dis tag en release  Wink
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #257 on: August 03, 2012, 01:30:39 PM »

RB..........gaan ons bietjie ingooi?

Ek het twee weke verlof wat voorle. Baas het gese ek mag nie naby die kantoor kom nie. Vrou werk, kids in die skool......ek lekker los hotnot.......

Hoe lyk jou skedule na die 12de........?
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #258 on: August 03, 2012, 09:27:00 PM »

 Plotting...

lyk goed
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #259 on: August 04, 2012, 08:09:28 AM »

ek wil bietjie rietvlei toe gaan vir n dag sessie..is jy in?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: 1 ... 11 12 [13] 14   Go Up
Print
Jump to: