Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 14   Go Down
Print
Author Topic: Stywe lyne  (Read 76381 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #40 on: April 14, 2011, 07:59:24 PM »

Nom, nom, nom....lekker kurper ge-eet vanaand.

Net jammer ek moes deel en daar was nie nog nie.

BTW...dit is die enigste dam vis wat ek sal eet. Alle ander vis moet uit daai groot blou souterige dam kom....
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #41 on: April 14, 2011, 09:12:08 PM »

Soos visvingers? Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #42 on: April 14, 2011, 09:48:21 PM »

Jy's darem maar lekker dig... Bang Head

Visvingers kom vanaf die winkel......net soos melk en vleis en eiers  Loco

 Big Grin

Ek haat visvingers  kots Daai is sekerlik opgekapte whaleforeskin

Ek eet die ander goed...jy weet...mossels, prawns, kreef, seekat, snoek ens. ens. seekos. Met dit kan jy my omkoop..... Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #43 on: April 15, 2011, 06:15:01 AM »

 Sad

Ek hou van visvingers ook.

My ma'le het altyd vir my gekoop.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #44 on: April 15, 2011, 06:32:37 AM »

 Smile

My kinders hou ook daarvan......ek weet van beter  Wink
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #45 on: April 15, 2011, 06:57:05 AM »

Hierdie lyk vir my soos daar by Meerhof............. Eek!

(Uit vanoggend se Beeld)

Krok verras pa en seun in Harties
2011-04-14 23:48

Seugnet Esterhuyse

Daardie lyk nes ’n krokodil, het mnr. Riaan Nabal (41) Saterdag aan homself gesê toe hy van die wal af ’n gedierte in Hartbeespoortdam sien.

“Jou oë sê vir jou dis ’n krokodil, maar jy sit by Harties,” het Nabal aan Beeld gesê.

Nabal, van Doornpoort in die noorde van Pretoria, hengel al sy hele ­lewe lank. Hy het gesê hy en sy seun, ­Ruan (16), het dié oggend gesien hoe die krokodilletjie al hoe nader aan die damwal kom.

“Hoor hier, wat sien ek daar?” het Nabal aan sy seun gevra toe hy die krokodil gewaar.

Hy het sy verkyker uit sy motor gaan haal om seker te maak hy sien regtig ’n krokodil.

“Deur die verkyker kon jy die knoppe op sy rug sien soos hy nader gekom het.”

Nabal het ’n ander visstok, dikker vislyn en groter vishoek gereed gekry om die krokodil te vang.

Hy het aangehou om die lyn bo-oor die krokodil te gooi.

Dit het tien probeerslae gevat om die krokodil met die hoek tussen die skubbe op sy rug gehaak te kry.

Ruan, ’n leerling aan die HTS John Vorster wat nou al ses jaar lank deel is van die provinsiale hengelspan, het die krokodil toe met ’n skepnet uit die water geskep.

“Ruan het eintlik die gevaarlike werk gedoen, want die krokodil se bek was heeltyd oop,” het Nabal gesê.

Nabal het gesê hy het al mooi op die TV hoe ’n krokodil gevang word deur ’n lap oor sy kop te gooi en sy bek met ’n rekkie toe te bind.

Dié het hulle darem ook byderhand gehad.

Nabal en Ruan het toe die krokodil aan die Hartbeespoortdam- slang-endierepark geskenk.

Mnr. Hencke Marais van Tshwane-natuurbewaring se spesialiteitsdiens­te het gister gesê dis nie ’n “algemene daaglikse ding” om ’n krokodil in Hartbeespoortdam te sien nie, maar dit gebeur wel by geleentheid.

Krokodille gebruik volgens Marais rivierstelsels om stroomop of -af te beweeg op soek na matige warm water

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #46 on: April 15, 2011, 07:30:57 AM »

Daar's nou vir jou 'n vangs!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #47 on: April 15, 2011, 07:31:48 AM »

Waar is Smidty en die manne? Wie van julle het Bass stokkies? Ons moet eendag bietjie gaan Bass vang op die plaas.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #48 on: April 15, 2011, 07:47:45 AM »

JC dit lyk nogal so  Eek!

Die goed kruip ook oral uit.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #49 on: April 15, 2011, 08:03:48 AM »

Rooies, dit lyk so.....

Weapons of choice
 

Oewer
 
 
Daar is so paar van die groot bome wat deur weerlig raak geslaan was
 
 
Die trein brug....regs om die draai in die agtergrond is Roos se Oord
 
 
Ablusie geriewe met kook water in die geyser  Loco
 
 
Lekker rustige plek, in die week. Naweke en vakansies is dit lekker mal besig.
 

Jy kan oorslaap maar doen moet jy wakker wees. Persoonlik sal ek nie by enige plek langs Harties oorslaap nie...die risiko is net te groot. Die dam se water is redelik skoon.....veral met die groot hoeveelheid reen water wat ingevloei het.

Ek het niemand sien groot vis vang nie, wat hartseer is. Harties het seker van die beste karpe.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #50 on: April 15, 2011, 03:42:29 PM »

Dis mooi netjies.  Cool My gaat jeuk  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #51 on: April 15, 2011, 03:45:11 PM »

Krap hom
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #52 on: April 22, 2011, 02:53:30 PM »

sit lekker hier langs die blink pan met n bnc. Hulle byt lekker! Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #53 on: April 22, 2011, 08:32:24 PM »

en?????????????
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #54 on: April 22, 2011, 08:41:10 PM »

n paar lekker byte..en 1 grote verloor Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #55 on: April 22, 2011, 08:44:07 PM »

So niks? Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #56 on: April 22, 2011, 08:46:13 PM »

So niks? Smile

 Luister!

'n Lekker dag weg van die tv......

 Smile
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #57 on: May 06, 2011, 06:58:22 PM »

Bietjie buite Brits gaan hengel.

Privaat grond en lekker skoon ongerepte water.

 
 2.5 kilo

 
 4 kilo

Sorry vir die kwaliteit.....selfone se kamera's suig
« Last Edit: May 06, 2011, 07:52:39 PM by Fourie » Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #58 on: May 07, 2011, 01:26:49 AM »

Good condition. Which line class do you use ?
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #59 on: May 07, 2011, 07:17:06 AM »

Jislaaik Fourie dis 'n bielie!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 14   Go Up
Print
Jump to: