Pages: 1 2 3 [4] 5 6 ... 14   Go Down
Print
Author Topic: Stywe lyne  (Read 76375 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #60 on: May 07, 2011, 08:52:59 AM »

Dankie TR.

Rusty I fish with 7 kilo Double X line. The brown one. I'm not into fishing with thin lines as there is a lot of obstructions in the water.
« Last Edit: May 07, 2011, 09:00:35 AM by Fourie » Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #61 on: May 07, 2011, 09:43:40 AM »

dis n mother! Jou pb?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #62 on: May 07, 2011, 09:53:59 AM »

jip  Big Grin Big Grin Big Grin

Ek sal weer soontoe gaan  Head Bang

Vis byt stadig maar die wat byt is mooi groot.

Gelukkig is daar ook nie baie plek op die oewer nie....dis nog bebos daar.

Jy moet maar se as jy eendag wil gaan. Dan reel ek met my swaer.....
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #63 on: May 20, 2011, 08:06:26 AM »

Ons gaan bietjie Meerhof probeer saterdag en sondag. Fourie jy moet saam kom...bring sommer jou roer saam en n paar landmyne  innocent
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #64 on: May 23, 2011, 08:06:40 AM »

Dit was  Head Bang Head Bang

Het Fourie se raad gevolg en by Meerhof harties gaan lyne nat maak.

My personal best 8.1kg



Die plek raak koud in die aand




Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #65 on: May 23, 2011, 01:55:34 PM »

Lekker man.

Geluk met daai bielie....  A1 A1 Head Bang Head Bang

Meerhof is nice.

Ek moet weer gaan  Uhm waiting Plotting...
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #66 on: May 28, 2011, 03:04:15 PM »

 innocent
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #67 on: May 28, 2011, 10:42:57 PM »

Verjaar jy? Vroee krismis?

 Drool Drool Drool Drool

Agnee man. Jy gaan my maak geld, wat ek nie het nie, spandeer.....

Blaksam  rant rant rant

Baie nice. Ek hoor daai bootjies is heel ok. Ek spaar vir daai ander ene..... Roll Eyes Roll Eyes
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #68 on: May 29, 2011, 08:15:46 AM »

Ek het mos in April verjaar.... Evil Die goed stel jou in staat om die groter visse te target in die winter. Ek vang liewer n paar grotes as 10 kleinkies  Cool Roll Eyes

Wat kyk jy na karp king? A1
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #69 on: May 29, 2011, 05:08:25 PM »

Nope, ek kyk na die kamodev
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #70 on: May 29, 2011, 05:22:33 PM »

Lyk fancy...gaan jy daai bak vol dogmore maak  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #71 on: May 29, 2011, 06:59:51 PM »

 Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #72 on: May 30, 2011, 12:36:22 PM »

Ek wil bietjie die boot uit toets binnekort...miskien moet ons ietsie reel by meerhof binnekort. Sommer so in die week vir n dag?  A1 Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #73 on: May 30, 2011, 01:02:21 PM »

 A1

Wag net tot pay day  Roll Eyes
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #74 on: May 31, 2011, 12:28:03 PM »

My goal 39kg
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #75 on: May 31, 2011, 01:33:35 PM »

Daai grote visse is net in geslote damme waar net een/twee ouens vang....
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #76 on: May 31, 2011, 06:25:53 PM »

 Shocked Shocked

wonder hoe proe so karpie  Smile
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #77 on: May 31, 2011, 06:29:20 PM »

Ek ruik 'n photoshop...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #78 on: May 31, 2011, 06:32:55 PM »

Volgens die internet word karp nie so groot nie:

Carp may reach a length of 3 ft (91 cm) and a weight of 25 lbs (11.3 kg).

In Frankryk het hulle al 'n Karp op 'n hoe protiene dieet tot by 70lbs gekry. Dis 31kg.

39kg karpe swem nie in Tswane damme rond nie. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #79 on: May 31, 2011, 06:35:19 PM »

Ek ruik 'n photoshop...

Nope.....daai goed word so groot

Shocked Shocked

wonder hoe proe so karpie  Smile

Ek weet van 'n paar ouens wat jou lewendig sal afslag sou jy so 'n groot karp wil gaarmaak.....myself ingesluit  Evil rant Uhm

BTW....karp is nie so lekker nie. Kurper is baie lekkerder  Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: 1 2 3 [4] 5 6 ... 14   Go Up
Print
Jump to: