Pages: 1 [2] 3 4 ... 14   Go Down
Print
Author Topic: Stywe lyne  (Read 76292 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #20 on: March 09, 2011, 08:34:51 PM »

Waar?

Wie?

Gaan jy ook?

Of drink jy by die huis?  Evil want almal weet wat daar by die dam gaan gebeur  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #21 on: March 09, 2011, 08:41:08 PM »

Ek dink hul het ges meerhof.
Bennie, Piet venter, Mark Bowker, Nel, Spyker ens
Dink nie ek gaan nie
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #22 on: March 09, 2011, 08:48:27 PM »

Okay...dis darem nie 'n wilde groep nie.

Net gedag iemand gaan weer 'n poeliesvan in die dam in ry  innocent Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #23 on: March 09, 2011, 08:51:02 PM »

Nee, dalk 'n privaat kar of wat  Wink
Bennie sal dalk kan kyk of sy Subaru kan dryf  Big Grin
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #24 on: March 09, 2011, 09:03:26 PM »

Net nie faarken dit nie  Evil

Sy vrou sal hom  rant
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #25 on: March 10, 2011, 05:32:57 AM »

Rooies......gaan jy saam?

flipit dit sou lekker gewees het...het ongelukkig n paar draai om te ry.
Wat van harties volgende week? Jy ken mos al die gate daar. Cool
« Last Edit: March 10, 2011, 05:36:52 AM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #26 on: March 10, 2011, 07:42:47 PM »


Nuwe lyn en katrolle wat getoets moet word......die goed brand my al van maandag af  Big Grin


Hoe het dit toe gegaan? Is daar enige fotos geneem?  waiting Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #27 on: March 10, 2011, 08:05:39 PM »

Nie my kamera saam gevat nie.

Nie gedink dit sou nodig gewees het nie.

Stupid.......

Sal later 'n foto plaas wat ek met my blackcherry geneem het.....

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #28 on: March 10, 2011, 08:29:37 PM »

Ek is spyt my kamera was nie saam nie.

Het die foto met my telefoon geneem....

 

Dis blykbaar 'n Duitse ontwerp wat hier in SA gebou word en in die toets fase is. Die ou het 'n instrument landing gedoen en toe 'n VFR landing. Alles op die water. Heel cool gelyk en maklik gegaan....tot dit warm geword het.

Teen 11 uur was dit warm met bykans geen wind nie en kon die outjie nie weer opstyg nie. Die pilot het so 3 keer probeer en 'n benoude oomblik beleef toe die tuigie wou duikboot-duikboot speel na dit die wake van 'n boot getref het.  Eek! Eek! Eek!

Dis toe dat hy op die grond parkeer was. Blykbaar het hy so 15:30 weer gevlieg.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #29 on: March 10, 2011, 09:00:33 PM »


Nuwe lyn en katrolle wat getoets moet word......die goed brand my al van maandag af  Big Grin


Hoe het dit toe gegaan?

Ek het so 10 kilo sak gevang...6 karpies. Niks groot nie  sad

Moer baie vasgesit. Daar was 'n klipbank so by 50 meter. Heeltyd agter die ding vasgehaak. Ek dink ek het 8 stroppe verloor....R64  Bang Head 

Maar dis nog steeds goedkoper as 2 nuwe bande en dis beter as werk.... Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #30 on: March 11, 2011, 10:28:32 AM »

Jy moes die ou gevra het om julle lyne in te vat  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #31 on: April 12, 2011, 08:45:55 AM »

Lekker stywe lyne op site.  Head Bang Ek weet nie hoekom n ou altyd so moet suffer nie  Evil




Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #32 on: April 12, 2011, 10:54:48 AM »

Ek wil donderdag bietjie gaan lyne natmaak. Sommer daar by Bon Accord.

Hoop net nie ek haak iets anders nie......
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #33 on: April 12, 2011, 11:25:20 AM »

Kyk na die voorspelling 60% reen vir donderdag  Undecided
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #34 on: April 12, 2011, 01:05:03 PM »

Ek het 'n reenjas
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #35 on: April 14, 2011, 12:11:04 PM »

Rooies, was jy al by Meerhof?

Lekker skoon, groen gras tot teen die water. Skoon spoel toilette.

R50 pp en R20 per kar.

Braaiers op elke stand.

Bring net jou eie koelte.

Sal vanaand 'n foto opsit.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #36 on: April 14, 2011, 12:16:17 PM »

Nee was nog nie...kan jy oorslaap daar?

Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #37 on: April 14, 2011, 12:18:47 PM »

Ja.......solank jy wakker bly
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #38 on: April 14, 2011, 01:09:25 PM »

Ek sien dis daar by Jasmyn verby.

Hoe proe daai kurper  Eyebrow  Eek!  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #39 on: April 14, 2011, 01:18:02 PM »

Sal jou vanaand se. Gaan hom by die huis in die oond bak
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: 1 [2] 3 4 ... 14   Go Up
Print
Jump to: