Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #20 on: March 09, 2011, 08:34:51 PM » |
|
Waar? Wie? Gaan jy ook? Of drink jy by die huis? want almal weet wat daar by die dam gaan gebeur 
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
CK1
|
 |
« Reply #21 on: March 09, 2011, 08:41:08 PM » |
|
Ek dink hul het gesê meerhof. Bennie, Piet venter, Mark Bowker, Nel, Spyker ens Dink nie ek gaan nie
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #22 on: March 09, 2011, 08:48:27 PM » |
|
Okay...dis darem nie 'n wilde groep nie. Net gedag iemand gaan weer 'n poeliesvan in die dam in ry 
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
CK1
|
 |
« Reply #23 on: March 09, 2011, 08:51:02 PM » |
|
Nee, dalk 'n privaat kar of wat Bennie sal dalk kan kyk of sy Subaru kan dryf 
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #24 on: March 09, 2011, 09:03:26 PM » |
|
Net nie faarken dit nie  Sy vrou sal hom 
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #25 on: March 10, 2011, 05:32:57 AM » |
|
Rooies......gaan jy saam?
flipit dit sou lekker gewees het...het ongelukkig n paar draai om te ry. Wat van harties volgende week? Jy ken mos al die gate daar. 
|
|
« Last Edit: March 10, 2011, 05:36:52 AM by Rooibok »
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #26 on: March 10, 2011, 07:42:47 PM » |
|
Nuwe lyn en katrolle wat getoets moet word......die goed brand my al van maandag af  Hoe het dit toe gegaan? Is daar enige fotos geneem? 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #27 on: March 10, 2011, 08:05:39 PM » |
|
Nie my kamera saam gevat nie.
Nie gedink dit sou nodig gewees het nie.
Stupid.......
Sal later 'n foto plaas wat ek met my blackcherry geneem het.....
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #28 on: March 10, 2011, 08:29:37 PM » |
|
Ek is spyt my kamera was nie saam nie. Het die foto met my telefoon geneem....  Dis blykbaar 'n Duitse ontwerp wat hier in SA gebou word en in die toets fase is. Die ou het 'n instrument landing gedoen en toe 'n VFR landing. Alles op die water. Heel cool gelyk en maklik gegaan....tot dit warm geword het. Teen 11 uur was dit warm met bykans geen wind nie en kon die outjie nie weer opstyg nie. Die pilot het so 3 keer probeer en 'n benoude oomblik beleef toe die tuigie wou duikboot-duikboot speel na dit die wake van 'n boot getref het.  Dis toe dat hy op die grond parkeer was. Blykbaar het hy so 15:30 weer gevlieg.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #29 on: March 10, 2011, 09:00:33 PM » |
|
Nuwe lyn en katrolle wat getoets moet word......die goed brand my al van maandag af  Hoe het dit toe gegaan? Ek het so 10 kilo sak gevang...6 karpies. Niks groot nie Moer baie vasgesit. Daar was 'n klipbank so by 50 meter. Heeltyd agter die ding vasgehaak. Ek dink ek het 8 stroppe verloor....R64 Maar dis nog steeds goedkoper as 2 nuwe bande en dis beter as werk.... 
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #30 on: March 11, 2011, 10:28:32 AM » |
|
Jy moes die ou gevra het om julle lyne in te vat 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #31 on: April 12, 2011, 08:45:55 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #32 on: April 12, 2011, 10:54:48 AM » |
|
Ek wil donderdag bietjie gaan lyne natmaak. Sommer daar by Bon Accord.
Hoop net nie ek haak iets anders nie......
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #33 on: April 12, 2011, 11:25:20 AM » |
|
Kyk na die voorspelling 60% reen vir donderdag 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #34 on: April 12, 2011, 01:05:03 PM » |
|
Ek het 'n reenjas
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #35 on: April 14, 2011, 12:11:04 PM » |
|
Rooies, was jy al by Meerhof?
Lekker skoon, groen gras tot teen die water. Skoon spoel toilette.
R50 pp en R20 per kar.
Braaiers op elke stand.
Bring net jou eie koelte.
Sal vanaand 'n foto opsit.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #36 on: April 14, 2011, 12:16:17 PM » |
|
Nee was nog nie...kan jy oorslaap daar?
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #37 on: April 14, 2011, 12:18:47 PM » |
|
Ja.......solank jy wakker bly
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #38 on: April 14, 2011, 01:09:25 PM » |
|
Ek sien dis daar by Jasmyn verby. Hoe proe daai kurper 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
   
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
 |
« Reply #39 on: April 14, 2011, 01:18:02 PM » |
|
Sal jou vanaand se. Gaan hom by die huis in die oond bak
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
|