Pages: 1 ... 12 13 [14]   Go Down
Print
Author Topic: Stywe lyne  (Read 69509 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #260 on: August 04, 2012, 09:32:03 AM »

Ek bel jou vroegdag maandag die 13de.........laat ek net eers groet by die huis.......  Wink
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #261 on: August 05, 2012, 09:24:19 AM »

ons kyk vir die middel van die week. of enige dag wat mooiweer en warm is.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #262 on: August 11, 2012, 05:44:20 PM »

Miskien moet Rooibok en Fourie gou deurskiet Mapelane toe.  Die shad loop dik (sal later fotos plaas)

Vanmiddag se vis was lekkerder as enigiets wat jy kan koop.
Logged

RTFM!!!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #263 on: August 11, 2012, 07:22:17 PM »

Ek dink nie liefie gaan daarvoor val as ek nou dadelik weer sou probeer weggaan nie............. Nail Biting!
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #264 on: August 12, 2012, 09:56:38 AM »

Ek dink nie liefie gaan daarvoor val as ek nou dadelik weer sou probeer weggaan nie............. Nail Biting!

Het die koue trotseer oor die langnaweek... Loco Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #265 on: August 12, 2012, 04:17:46 PM »

Silwer panne?

Baie nice fish. Jou PB?
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #266 on: August 12, 2012, 06:13:20 PM »

Pregnant Karp?
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #267 on: August 12, 2012, 06:46:22 PM »

 Eek! Eek!

Die ou wat daai vis gevang het, lieg  Wink Evil Evil
Logged

RTFM!!!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #268 on: August 13, 2012, 06:08:57 PM »

Silwer panne?

Baie nice fish. Jou PB?

rietvlei dam
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #269 on: August 13, 2012, 06:11:16 PM »

Eek! Eek!

Die ou wat daai vis gevang het, lieg  Wink Evil Evil

hoe so?  innocent
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #270 on: August 13, 2012, 06:11:57 PM »

Pregnant Karp?
nee hul lyk maar so...dik gevreet  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #271 on: September 01, 2012, 11:48:30 AM »

 LMGA LMGA LMGA


http://www.youtube.com/watch?v=rhZPPntuWZc&feature=player_embedded
Logged

All things are difficult before they are easy
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #272 on: December 21, 2012, 02:24:20 PM »

Ek en my pelle vertrek op so klein wegbrekie na Rust de Winter dam.


Pa relax......


Sonsondergang......



Vangs van die trip. 4.5 kg, my nuwe pb.........

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #273 on: December 21, 2012, 02:48:41 PM »

Lekkerrrr
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #274 on: December 22, 2012, 04:42:28 PM »

Ek en my pelle vertrek op so klein wegbrekie na Rust de Winter dam.


Ag lekker!

ek het al lekker naweke gehad langs Rust de winter.
Eenkeer n baber gevang daar wat ek en my broer nie saam kon optel nie (ok ek was 10 jaar oud en hy was 15 maar nogsteeds  Smile)

en ek het ook langs rust de winter geleer dat SOUT die eerste ding is wat jy inpak op n kamp.   Pap en vleis is nie so lekker as jy nie sout het om in die pap te gooi nie.
Logged

Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #275 on: December 25, 2012, 08:03:08 AM »

Mooi man...lyk lekker. Vertel bietjie meer. Moes jy bespreek, is dit vol gewees. Koste? Geluk met die PB  Head Bang
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: 1 ... 12 13 [14]   Go Up
Print
Jump to: