Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Professionele Fotograaf  (Read 1448 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« on: February 07, 2011, 05:40:07 PM »

Kan julle dalk `n voorstel maak of raad gee vir `n jong ou wat `n tyd lank wil handlanger speel vir `n professionele fotograaf- dis nou verkieslik `n natuurlewe/ wildfotograaf. Hy kan ook lekker kosmaak saans en het sy eie fotografietoerusting en bestuurderslisensie.

Watter fotograwe kan `n mens kontak of hoe kan `n mens te werk gaan (websites?) om navraag tedoen?

Enige raad sal welkom wees.
 Smile
 Smile
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1 on: February 07, 2011, 06:05:51 PM »

Janine Malan Photography - Sy neem enigiets af, maar spesialiseer in wildlife photography. Se hy moet haar naam gaan google of facebook.  A1 Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #2 on: February 08, 2011, 02:50:22 PM »

Dankie Natuurkind.Maak so.

Enige ander websites waaraan iemand kan dink, sal welkom wees.
 :MrGreen
 Smile
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: