Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: hermanus hawe  (Read 1374 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: March 13, 2011, 07:01:56 PM »

was die Saterdag by die see, 'n duik gaatjie gesoek maar nie gekry nie, toe sommer paar fotos geneem.

eers Hermanus toe gewees om te kyk of daar nie naby die hawe beskutte plek is nie maar niks gekry nie. neem toe maar fotos.



die ouens wil net aas



blou skuite







dolosse lyk so eenvoudig maar iemand moes dit uitdink







Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #1 on: March 13, 2011, 08:40:10 PM »



dolosse lyk so eenvoudig maar iemand moes dit uitdink





Ek weet nie of die ou regtig die geld gemaak het wat hy moes nie! Ek vermoed dat die patentreg ietwat van 'n problem sou wees!


What started with the toss of bones in African child's play culminated in one of the world's most successful coastal engineering inventions.

Dolosse - branching concrete blocks weighing up to 30 tons - are used across the globe to break up wave action.

They were the invention of East London harbour engineer Eric Merrifield after a storm ripped into the Eastern Cape coast of South Africa in 1963 and tore off 60% of East London harbour's armour.
« Last Edit: March 13, 2011, 08:42:07 PM by Umdani » Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: