Pages: 1 ... 30 31 [32]   Go Down
Print
Author Topic: DIE DRIE + ADMIN PIKKEWYNE BAR HOPPING DRAAD  (Read 77556 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #620 on: January 30, 2013, 02:50:45 PM »

Nou wa jy dan nou?




Pikstele en walvisse  Peep
Logged

All things are difficult before they are easy
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #621 on: January 30, 2013, 10:02:29 PM »

En jy DC is jy geban van die Pikkewyne af? Het jy die wurms vir die visvang gekry?

Ek het hom gekry daai wurm ding.
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #622 on: January 31, 2013, 05:26:07 AM »

Wanner word daar ge vis?
Logged

All things are difficult before they are easy
Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #623 on: January 31, 2013, 06:06:45 AM »

Smidty ek het gehoop miskien Saterdag of Sondag, hoe lyk julle planne vir die naweek?
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #624 on: January 31, 2013, 08:58:38 AM »

Lyk na reen hele naweek
Logged

All things are difficult before they are easy
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #625 on: January 31, 2013, 10:37:08 AM »

En jy DC is jy geban van die Pikkewyne af? Het jy die wurms vir die visvang gekry?

Ek het hom gekry daai wurm ding.

Vang julle met wurms in die see???????????

  Eyebrow
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #626 on: January 31, 2013, 02:17:11 PM »

 Ha Ha Ha Ha Ha Ha

Werk uitstekend, ma issie die wurms waaraan jy dink nie  Smile
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #627 on: January 31, 2013, 04:41:32 PM »

 Evil Shh

En nou organise julle dit nogal by 'n poeliesman!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #628 on: January 31, 2013, 08:11:36 PM »

Evil Shh

En nou organise julle dit nogal by 'n poeliesman!

Dis heel duidlik dat jy fokkol weet van aas en die wetgewing rondom dit nie!
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #629 on: January 31, 2013, 09:43:11 PM »

Evil Shh

En nou organise julle dit nogal by 'n poeliesman!

Dis heel duidlik dat jy fokkol weet van aas en die wetgewing rondom dit nie!

Ek weet 'n sekere gesogte aas wurm is nie toelaatbaar. Peep
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #630 on: January 31, 2013, 09:49:48 PM »

Evil Shh

En nou organise julle dit nogal by 'n poeliesman!

Dis heel duidlik dat jy fokkol weet van aas en die wetgewing rondom dit nie!

Ek weet 'n sekere gesogte aas wurm is nie toelaatbaar. Peep

O
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #631 on: January 31, 2013, 09:55:13 PM »

 Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #632 on: February 01, 2013, 06:18:26 AM »

Julle stry darem lekker oor wurms ne Big Grin Big Grin Kyk hier nou Saterdag gaan dit blykbaar weer gewys nie te sleg wees nie. Gaan ons nou organize of nie?
Logged
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #633 on: February 01, 2013, 10:19:02 AM »

Ek kan Sondag ga vang.

Julle moet se as julle ook aas soek ,dit kos R150,00 klaar gepak en gesout. Laat weet maar.
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #634 on: February 01, 2013, 10:48:37 AM »

Ja laat wet ma, ek sal miskien kom draaitjie maak, ma gaan nie vis nie. het noggie liksens nie Sad
Logged

All things are difficult before they are easy
Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #635 on: February 01, 2013, 11:12:31 AM »

Ek kan Sondag ga vang.



Hulle se dit ga reen Sondag. More blykbaar nie
Logged
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #636 on: February 02, 2013, 06:04:46 AM »

As julle narre ons soek ons is by die viswaters
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #637 on: February 02, 2013, 08:07:12 AM »

Pasop vir daai hoeke  Wink
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: 1 ... 30 31 [32]   Go Up
Print
Jump to: