IL SoleEk het vandag hierdie "trackable" gevind op Robberg.
Dit het sy oorsprong uit Baden-Württemberg - Duitsland en is in 2008 die wereld ingestuur.
huidiglik het dit al 9537.5 myl (15260km) getoer en sy huidige doel is om Suid en Wes te beweeg.
Meer Suid kan ek nie rerig nie, maar wes sal ek wel vir hom kan doen

Dit is ook net een helfte van n Geocoin. Die ander helfte staan bekend as
La LunaHuidiglik is dit in Liberecky kraj, Czech Republic en sy doel is om Noord en Oos te beweeg