Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek 2011 deel 7  (Read 2287 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 14, 2011, 09:17:30 PM »

28 April 2011
Ons het op die rif gaan duik wat  se naam Fishbasket is en daars baie baie visse. Dit is 23 meter diep en nie vr van Mamoli af nie, seker so 800 meter van die kant af. Die sig was so 15 meter gewees.

n Man van Duitsland het so baie van die rif gehou toe hy oorlede is, het jy gevra dat sy as op die rif in n gat geplaas word.

Ons was 38 minute onder water met hierdie duik.

Duisende vissies



die kreepy crawly ook raak geloop












seester







n Swart devil  fire fish, wat blykbaar skaars is, die rooies is meer algemeen.




Petrus het n duikpak by Carlien gekry om mee te duik.





dis so mooi eintlik kan mens nie kommentaar op die fotos lewer nie, hulle praat vir hulle self.










Let op die baie visse in die fotos.



op sommige plekke is die visse so baie dat as ek 5 meter van Pierre af swem kan ek hom nie sien nie, dan gaan ek so 3 meter op en sien dan sy borrels en swem daarheen.









Darem n aartappelbaars op n afstand gesien.






Lorenco, ons divemaster







op pad of is dit op see terug land toe.


Deel 8 vervolg weer op die dro grond.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: