Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek 2011 deel 11  (Read 1592 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 16, 2011, 06:35:18 AM »

2 de duik vir die dag op ledge
 Is al weer moeilik om te besluit watter fotos om te wys en te los.

Hier is n paar wat ek dink van die mooistes is.








Trumpetfish





Nudibranch



Paperfish



Blaasoppie



harde koraal







Ons het eers entjie stroomop geswem en toe met die stroom saam teen die rif afgedryf.







gapermossel







Petrus en carlien gaan boontoe al met die boeilyn saam.



Ek het nog bietjie lug oor en Pierre gee my van sy lug wat nog heelwat is sodat ons die duiktyd nog n paar minute kan rek.



Baie goed gekamoefleerde krap



Hiers ou skillie ook





En toe raak my en Pierre se lug ook minder dat ons ook die bodem moet verlaat en vir 5 minute eers gaan stil hang op 5 meter.

 

Die duik se diepste was 16,2 meter en ek en Pierre was 66 minute onder water gewees.

Als moet weer vasgemaak word op die boot voor ons kan teruggaan land toe.
Ons almal was baie tevrede oor die 2 lieflike duike vandag.





En ons sien toe die twee blomme op die strand ook



Deel 12 vervolg
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: May 24, 2011, 12:31:08 PM »

66 minute op 16 meter vir die tweede duik van die dag? Jy is dapper! Net 5 min decomp?

Mooi foto's. Ek wou net wo nder waar die trumpetfish is toe pop dit op! Vir my een van die mooiste.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: May 24, 2011, 07:08:56 PM »

66 minute op 16 meter vir die tweede duik van die dag? Jy is dapper! Net 5 min decomp?

Mooi foto's. Ek wou net wo nder waar die trumpetfish is toe pop dit op! Vir my een van die mooiste.

jammer ek sien nou ek het 'n fout gemaak met die skryf.
Jys oplettend.

die TNT was 66 ( ek het per ongeluk daar gekyk in die log boek toe ek die stuk geskryf het)

Die diepste van die duik was 16 meter, was nie heeltyd so diep nie. Die regte duik tyd saam met deco was 49  minute in totaal. het op die computer gewerk wat gewys het hoe lank. Ons het baie op die limits geduik ja. Ek het dat die 2 instrukteurs die beplanning vooraf doen en dan maak ek net soos hulle seg.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: