Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek 2011 deel 16  (Read 1245 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 17, 2011, 05:11:00 AM »

Dinsdag 3 Mei, dag met gemengde gevoelens, laaste dag om te duik, baie om na uit te sien, nogal 2 duike en dan die hartseer van die wete dat mre is dit inpak en suid ry.

Tyd om die boot te pak. Ek, Petrus, Pierre, Carlien en Lorenco gaan scuba en Theunis ry saam om te gaan snorkel.



Die mooi strand van Mamoli





Ons is op n ekspedisie vanoggend op soek na .............



So gereed soos kan kom




Op pad (of is dit op see) daarheen het ons n skool dolfyne gesien.



Ons het op die rif genaamd G spot gaan duik. Die naam is gekies omdat dit n klein ronde rif is.

Hier val ons in die water om te gaan kyk wat daar onder aangaan. Theunis het die foto geneem.



Ongeskonde rif



Skilpad














cleaner shrimp





nog n stonefish






















en die mooi hou net nie op nie
















Green tree coral.



en toe is die duik verby en weer tyd vir veiligheidstop. Die duik was 24,1 meter diep  en 49 minute lank.



Ons het ekstra silinders saamgeneem op die boot en besluit om die 2 de duik kort na die eerste te doen. Op pad terug het ons weer die dolfyne gekry en eers stilgehou om bietjie saam te swem.













deel 17 vervolg

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: