Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek 2011 deel 17  (Read 4382 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 17, 2011, 05:12:46 AM »

Die volgende duik was op Playgroud reef. Ons het so 65 minute na die einde van die eerste duik daar in die water geval en gaan kyk hoe lyk speelplek.
Dit is n lekker vlak duik van 12 meter en daar is lekker ho rotse en oorhange wat strome keer.
Ons kon lekker lank onder bly a.g.v. dat dit vlak is. die duik was 1 uur en 11 minute.

Malaysian stone fish




nog n gapermossel



Blaasoppie





















en hier is hy vergroot. die krappie is seker maar 3 cm breed op sy lyf.











batfish















daar kom toe  n skool geelvin tunas aan en sirkel so 2 keer om ons en toe weer weg in die diepte van die see.











Sjoe, wat n heerlike duik was dit nie.

Terug op land en ons is weer terug in die werklikheid.

deel 18 vervolg
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: May 24, 2011, 12:51:45 PM »

Ek is nou so jaloers, ek gaan besteel sommer 'n bank. Dankie, Lox, dit was great.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: May 24, 2011, 06:58:28 PM »

plesier

die hele toer het ons R7500 per kop uitgewerk, als ingesluit, duike, kos, drank, petrol, kamp, uiteet, als. ek dink dis billik.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #3 on: May 24, 2011, 09:03:00 PM »

Kan ek 'n klein bankie beroof?
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: May 24, 2011, 09:24:29 PM »

Kan ek 'n klein bankie beroof?

lyk my 'n kleintjie sal kan werk ja.

kry net genoeg geld dat jy my kan saamvat dan gaan wys ek jou waar en wat ons gedoen het.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #5 on: May 24, 2011, 09:48:26 PM »

Ek mag jou dalk opvat op hierdie een. Merrycan se vriend uit die US gaan volgende jaar kom kuier om KNP te besoek en dan wil ons ook Moz toe gaan. Hy is 'n kranige scuba duiker. Ek het gedink aan Morrongulu. Ek het al twee keer daar gaan duik en dit vreeslik geniet. Net 'n bietjie ver.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: May 25, 2011, 04:46:53 AM »

ek was verlede jaar by paindane en guinjata en ponta do ouro vir duik, al 3 was baie nice, maar dit wat ons vanjaar ervaar het is 10x beter gewees. die riwwe kan jy sien was nog baie min geduik en ongeskonde.

clarlien het iets geseg van nou wat hulle toe is met die bouery en sy en lorenco niks te doen het nie gaan hulle 2 nog riwwe soek wat die vissermanne van weet en niemand nog op geduik en gaan kyk het nie.
hoe hulle koste en gesindheid gaan verander na die nuwe oord in die winter oopmaak weet ek nie maar mens kan altyd uitvind.

carlien het ook geseg hulle gaan nog 'n boot kry vir duik omdat daar meer gaste gaan wees en hulle verwag om meer besig te wees. maar ek glo daar sal geleentheid wees wanneer hulle boot nie vol is nie om te mag saam gaan.

as jy 'n groot bank roof kan ons natuurlik sommer in mamoli self gaan bly teen baie dollars per dag.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #7 on: May 28, 2011, 09:41:25 AM »

Jy sal nie glo wat gebeur het nie. Ek bel 'n vriendin van my in Johannesburg om te hoor hoe dit gaan en tien minute later is ek op 'n duiktrip gerel Mosambiek toe. Ponta Malongano, ek weet nie hoe spel jy dit nie, maar die plek waar sy altyd mense vat. Sy het 'n duikskool en doen trips Mosambiek toe. Een ou het bespreek en betaal en moes toe kanselleer. Ek val free of charge in sy plek in en moet net betaal vir kos en duike teen kosprys. Betaal net om in Johannesburg te kom. Ek het nog 'n DV en BC hier iewers in 'n kas, so ek moet begin afstof en begin met asemhalingsoefeninge. Uhm

Ek is so opgewonde soos 'n kind die dag voor Kersfees. A1
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #8 on: May 29, 2011, 07:38:04 AM »

Sjoe, ek sou ook opgewonde wees as so iets in my skoot val. wanneer is die trip?

so iets moet jy nie deur jou vingers laat glip nie.

van waar is jy?  en wanneer is die die trip? vir  hoe lank?  ek sal aanbeveel dat jy die DV en Bc net laat diens voor jy gaan, so gou as moontlik, ( neem soms tyd om parte te kry indien nodig) dat jy weet die goed gaan nie moeilikheid gee nie, veral die DV.

Ek laat my goed in die Strand diens een keer 'n jaar. Ek duik met Poseindon DV's en daars min mense wat daaraan kan werk, Pierrie wat saam was is opgelei om dit te diens.

Ons het padlangs 7,5 km noord van Ponta Malogane gekamp.

Sjoe ek sommer jaloers maar ek mag nie wees nie. As daar nog 'n ontrekking is laat weet my.....hoe lekker voor op die wa is ek nou.
« Last Edit: May 29, 2011, 07:39:39 AM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #9 on: May 30, 2011, 06:15:52 PM »

Ek vlieg 14 Junie op en ons ry 16 Junie van Johannesburg af en kom weer op 20 Junie terug. Vinnig en kort, maar dit sal perfek vir my werk. Ek bly in Langebaan en verbeel my ek het 'n plek in Saldanha gesien wat die goed diens. Goed dat jy my daaraan herinner, ek is so haastig om te gaan, ek sou sommer net met 'n tandeborsel en 'n bliksnyer die pad gevat het.

Ek moet nog Merrycan se kamera onder die knie kry, ek wil darem ook 'n foto of twee onder die water probeer neem.

Ek het al gedink om my BC en DV weg te gee want ek gebruik dit nie meer nie, maar nou is ek maar bly ek het  nie. Hier buite die baai is nog 'n ou wrak uit die 18de eeu waarop ek wil gaan duik. Ek ken nie iemand hier wat duik nie, maar as ek terug gekom het sal ek hopelik meer moed h om te soek vir iemand wat die spot ken.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #10 on: May 30, 2011, 07:19:12 PM »

WS praat met my as jy op daai wrak wil gaan duik, ons kan dalk iets rel dat ek kan saamgaan.

sjoe geniet dit en kom vertel en wys prentjies wanneer jy terug is asb.


ek wonder mos nou of daai visse wat ek Geelvin-tuna tunas genoem het nie dalk king of queen fish is nie. e k ken ook nie juis die visse nie. probeer maar in die boek vergelyk met fotos.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: