Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: nuwe sx30  (Read 4409 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 17, 2011, 08:35:53 AM »

het 'n nuwe kamera gekry, canon sx 30. dis nou wel nie 'n SLR nie maar bridge kamera, ek glo ek gaan met hom gelukkig wees. sal iewers in die dag die eerste fotos neem om te kyk wat en hoe.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: June 17, 2011, 08:55:36 AM »

Vir die soos ek wat nie weet nie: http://en.wikipedia.org/wiki/Bridge_camera  Smile

Lekker lox, ons sien uit na jou fotos
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: June 18, 2011, 10:21:36 PM »

et vandag by skoonmense gekuier en so paar fotos geneem om te kyk waartoe die zoom in staat is.
die lig was dynserig en veral oor sulke groot afstande maak dit maar die fotos dof, en dit was al laterig in die dag, die bulle en sharks se riller was al aan die gang. toe die ander in die huis die eerste helfte kyk het ek op die stoep gestaan en fotos neem.

hulle woon in heldervue so ent teen die kop op van die lord Charles hotel af.
het die fotos van hulle stoep af geneem.

die foto is met lens op 50 mm gestel geneem.



hier het ek die lens op sy wydste gestel, 24 mm



die woonstelle in die strand is 5 km reguit deur volgens die GPS se mapsource kaart. die foto is met 35 x optiese zoom geneem, so iets soos ekwivalent van 830 mm lens.



toe sit ek die digitale zoom by, dit gee 145 x opties plus digitaal



35x zoom



145 x



steenbras dam 13 km reguit met 145 x geneem



Generaal Botha, ook sowat 13 km



die huise naby somerset mall (kan nie onthou wat was die vergroting nie, kan 35 x wees)



die pienk huis meer ingezoom as vorige foto, sowat 1,4 km (dink dis 145 x)



hy het 'n fish eye funksie ook



die volgende 2 fotos is op vivid colours geneem met sonsak



« Last Edit: June 18, 2011, 11:14:59 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #3 on: June 18, 2011, 11:55:29 PM »

 A1  Jislaaik, dis nou lekker kamera daai!
Logged

All things are difficult before they are easy
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: June 19, 2011, 08:09:40 AM »

A1  Jislaaik, dis nou lekker kamera daai!

ek dink ok so Smidty, dis 'n lekker speelding. ek moet nog net eers al sy funksies mooi onder die knie kry en dan die grootste probleem is om die funksies te onthou wanneer mens fotos neem. Baie keer onthou mens agterna ek kon so of so ook probeer het. die geluk is die lekker groot 8 gig kaart wat ek het, dus kan ek maar op baie verskillende verstellings afneem sonder dat die kaart sommer gou sal vol raak.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: June 19, 2011, 10:25:57 PM »

Baie geluk lox  Head Bang

Ek het myne nou al so paar mnde en is baie gelukkig met hom. Viking het ook een aangeskaf.



http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=7973.0
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6 on: June 19, 2011, 10:34:49 PM »

Ek het die sx20. Goed genoeg vir my....op die stadium  Cool
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: June 19, 2011, 10:43:47 PM »

dankie Pieter, ek loer hom al lankal al. buurvrou se dogter het uit vsa kom kuier en vir my een saamgebring.

ek wil nou my canon powershot S5 IS verkoop. Wat het jy met jou S5 gemaak Pieter? verkoop mens dit of hou jy dit om eendag vir die kinders te gee om mee te speel? Mens sal seker ook nie veel vir hom kry nie? ek het nogal daai ekstra lense vir ekstra wye hoek, ekstra makro en 2,2 x ekstra zoom wat die 12 x verdubbel.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #8 on: June 21, 2011, 08:57:59 AM »

het gister die 2 fotos geneem met die SX30. weet nie of dit heeltemal as makro deurgaan nie.






en van die plantluise wat die roosbome verpes.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: June 21, 2011, 12:47:48 PM »

Hoe vergelyk die kamera met die FujiFilm een? Die ou by die winkel beveel die Fuji aan. Scratch
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #10 on: June 21, 2011, 06:09:39 PM »



nog iets baie naby afgeneem.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #11 on: June 21, 2011, 06:26:39 PM »

Hoe vergelyk die kamera met die FujiFilm een? Die ou by die winkel beveel die Fuji aan. Scratch


om die waarheid te sê TR ek weet nie het nie daai huiswerk gedoen nie. Ek het in 2003 'n canon powershot A95 gekoop wat ek nou nog gebruik om my onderwater fotos te neem.

In 2008 het ek 'n canon S5 gekoop, het toe bietjie huiswerk gedoen en op die een besluit.
verlede jaar wou my vrou ook met fotografie begin ek ek wonder toe wat sal ek kry, die Fuji of die Canon SX 20
Bietjie rondgevra en die een vriend van my beveel toe die Canon sx20 aan om die rede dat ek reeds die ander 2 canon kameras het en hulle verstellings gewoond is. as mens met een soort en dan met ander soort afneem kan jy sukkel met verstellings.
verlede jaar toe ek en vrou so kursus doen in ken jou kamera het die fotograaf gesê hy verkies canon want dit gee vir hom die naaste aan ware kleure. Daar is ander kameras met dalk nicer features maar hy is agter die sensor aan wat die kleur so na as kan aan die waarheid gee.

om daardie 2 redes het ek toe nie huiswerk gedoen toe ek die SX30 gekry het nie. ek is tevrede met die S5 en SX 20 en vat toe die SX 30 ipv ander brand name.

Hier is iets oor die Canon wat ek raakgeloop het.

http://www.imaging-resource.com/PRODS/SX30IS/SX30ISA.HTM

daar is wel 2 dinge wat ek mis by die canon wat die Fujifilm FinePix
HS20 wel het en dis die 30 sekondes lens opening teenoor die 15 sekondes van die canon.

Die ander ding wat ek meer van die Fuji hou is die high speed video van 320 frames per sek teenoor 30 van canon.

hier is vergelyking op die net wat ek gekry het.

http://snapsort.com/compare/Canon_PowerShot_SX30_IS-vs-Fujifilm-HS20

op die ou end is dit seker 'n kwessie van smaak en eie keuse soos kar koop. elke ou koop i ander kar om i ander rede. ek is net bang as ek nou na die fuji gaan kyk gaan my gai jeuk.

nog i lekker ding van die canon is die skermpie agter wat kan toevou en hom beskerm en oopvou en teen snaakse hoeke en posisies nog raak gesien kan word om te mik en druk. ek weet nie of ander kameras dit ook het nie.

hoekom ek ook nie juis kon huiswerk doen nie is my tyd was min van besluit tot koop, 12 ure. nie tyd gehad vir rondshop nie.
« Last Edit: June 21, 2011, 08:26:24 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: June 22, 2011, 07:42:26 AM »

Ek ken nie een van die twee nie.

Ek het nog altyd Olympus gekoop. Twee jaar waarborg en BAIE goeie backup. Was mal oor my eerste Olympus (12x zoom). 1ste klas kamera. Na so 18 maande van swaar leef in stof op die bike het die fokus begin probleme gee. Soms was fotos so net nie heeltemal in fokus nie. Olympus het my kamera uitgeruil no questions asked vir 'n nuwe! verbeterde! kamera (20x zoom). Die kamera was OK. Niks fout nie maar ek het nie so baie van hom gehou soos die eerste een nie.

Daai kamera het ook swaar geleef en toe eendag geval. Mo*r toe. Versekering gee toe vir my die nuwe! verbeterde! Olympus (30x zoom). Van die een hou ek die minste van die drie. En sy zoom gee ook nou probleme. Bang Head Ek kan hom inge onder waarborg, maar ek gebruik die kamera daagliks. Undecided

So ek kyk maar uit vir iets nuut.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #13 on: June 22, 2011, 07:53:23 AM »

ek dink kamera koop is nie so eenvoudig nie en mens moet seker maar eers so paar dae saamleef met 'n kamera om te besluit of jy van hom hou of nie. moeilik om in die winkel te besluit. dis soos droë word koop in die slaghuis, daar proe dit lekker as jy net een happie kry om te proe, nou koop jy 'n klomp en ry huistoe en begin peusel, nou kom die smaak rêrig uit, dalk te veel vet, te min sout, slegte speserye.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #14 on: June 22, 2011, 08:08:17 AM »

Baie mooi fotos lox   A1
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #15 on: June 22, 2011, 08:28:18 AM »

dankie dusty

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #16 on: June 22, 2011, 01:53:31 PM »



het hom in die kombuis gekry
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #17 on: June 23, 2011, 06:28:24 PM »

 Shocked    Lox,  Ek laaik daai kamera van jou  A1

Nou jeuk ek waar daar nie gekrap moet word nie  Sad
Logged

All things are difficult before they are easy
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #18 on: June 24, 2011, 11:24:17 AM »

'n Vriend het 2 maande terug ook 'n kamera gekoop.  Ek het saam met hom geloop en luister wat sê die ouens.

4 uit 5 ouens het die Fuji FinePix HS10 aanbeveel.
Die hoof motivering was dat die kamera glo 'n CMOS sensor het, soos DSLR kameras.  Wat dit ookal mag beteken.  Gee glo beter kleure.

Die kamera het ook 'n "los" skerm wat kan draai ens sodat jy maklik op hom kan sien.

Die vriend het toe 1 gekoop.  Hy reken hy is baie tevrede.  Veral die panoramic funksie is glo baie lekker, waar jy glo 'n 360grade "foto" kan neem.

Kan glo ook baie lekker video afneem

Kyk gerus na http://www.fujifilm.com/products/digital_cameras/s/finepix_hs10/ en ook http://www.fujifilm.com/products/digital_cameras/s/finepix_hs10/specifications/index.html

Ek sien die volgende raak:

Number of effective pixels
10.3 megapixel

Lens    
Fujinon 30x optical zoom lens, F2.8 (Wide) - F5.6 (Telephoto

Lens focal length    
f=4.2 - 126.0mm, equivalent to 24 - 720mm on a 35mm camera




« Last Edit: June 24, 2011, 11:28:07 AM by Prins » Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #19 on: June 24, 2011, 11:36:46 AM »

Wat beteken al dit? Is dit goed?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: