Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: sommer paar kiekies  (Read 10542 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 25, 2011, 01:24:14 PM »

is koud in die boland vandag en seker die res van die land ook.





is mooi ook hier
en seker in die res van die land ook


honne is bly wanneer die weer breek en hulle gou 'n stukkie kan gaan bene rek buite.



ons rose blom nog steeds



en ons ander tuin troetel diere wat vir hulle self sorg is ook gelukkig



sommige waag dit in die huis ook



toe ek vanoggend wou ontbyt eet vang my ook iets wat soos 'n brood krummel lyk op die tafel en eers wou ek dit afvee maar sien toe dit beweeg.



die outjie (ek het sy naam vergeet) is 7 mm lank en 3 mm breed. hy was later nie meer gelukkig dat ek aanmekaar so naby aan hom kom met die kamera nie. seker gedink dis 'n moewiese kanon. hy het my so met paar ogies dopgehou. ek het hom toe liewer op die vensterbank gesit dat hy nie moet seerkry nie.



as dit so koud is wil hulle net voor die verwarmer lê en braai.


Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Ponytail
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 665



« Reply #1 on: June 25, 2011, 02:14:01 PM »

Baie dankie Lox, dis pragtige kiekies!!

 Evil

Ek is mal or jou honde!
Logged

Kinders is die lewendige boodskappe wat ons stuur na 'n tyd wat ons nooit sal sien nie.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: June 25, 2011, 02:23:21 PM »

Ek wil more so draai ry met die fandamily. Sal daar sneeu wees in die Tulbach omgewing?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: June 25, 2011, 02:58:37 PM »

TR
jy sal sneeu op die berge sien by worcester, du toitskloof se kant en seker ceres se kant, maar nie so laag dat jy tot by die sneeu sal kan ry nie, net op die toppe.

dan ry jy mos naby ons verby.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: June 25, 2011, 02:59:48 PM »

Is dit? Waar is julle?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: June 25, 2011, 03:00:40 PM »

PT dis seker van die lelikste honde wat ek ken ( so hier en daar is dalk wat leliker is) maar mens kan ook vir hulle lief raak al lyk dit nie so nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: June 25, 2011, 03:03:36 PM »

Is dit? Waar is julle?

naby aan goudini spa
ek gaan gou foto neem van hoe die berg voor die huis se sneeu nou lyk en hier opsit dan kan dit jou idee gee van hoeveel daar is.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: June 25, 2011, 03:15:44 PM »

so lyk dit nou op die olifantsberg tussen worcester en wolsley






Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: June 25, 2011, 03:19:22 PM »

Lox ek sit en kyk nou die kaarte. Dit gaan afhang van hoe vinnig / stadig ons vorder, maar miskien kom skud ek darem net vinnig blad. Ek wil eintlik net vinnig vir NK gaan geluk se ook, maar ons trek more hier weg en ry van geocache tot geocache so dalk vorder ons so stadig dat ons by niemand uitkom nie. PM my jou sel nommer dan kyk ons wat gebeur. Hope
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: June 25, 2011, 03:34:29 PM »

is reg en as ek nie my sel antw nie moet jy weet ek vat i middag knippie ek meen slapie

ja klink my jyt heelwat planne om te soek en dan weet mens nie hoe vinnig jy vorder nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Ogre
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 88



« Reply #10 on: June 25, 2011, 09:04:32 PM »

Lox ek weet nie of ek dit gemis het nie maar ras is jou honde?

Mooi fotos
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #11 on: June 25, 2011, 11:31:51 PM »

Lox ek weet nie of ek dit gemis het nie maar ras is jou honde?

Mooi fotos

afrika sand hond of ook genoem abesieniese terrier.
op google kry mens baie inligting as jy soek onder sand dog

daars verskeie, chinese een en ook suid amerikaanse een
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #12 on: June 27, 2011, 03:25:13 PM »

nog 'n inwoner in ons huis




en so lyk die skerp kant




hoe lekker kan rooiwyn dan nou lyk, 2008 roodeberg



« Last Edit: June 27, 2011, 03:37:13 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Ponytail
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 665



« Reply #13 on: June 28, 2011, 09:38:17 PM »

Ek is steeds mal oor jul honne, maar die ander inwoner lyk nie so vriendelik nie!!  Shocked Nail Biting!

Dankie vir die kiekies, die rooiwyn lyk heel lekker!!! A1
Logged

Kinders is die lewendige boodskappe wat ons stuur na 'n tyd wat ons nooit sal sien nie.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #14 on: June 29, 2011, 07:50:37 AM »

gelukkig is die nader inwoners afsydig en ons sien hulle nie gereeld nie

slefs die kat is afsydig, soek net kos en dis al en dan weg, mag nie eers aan haar vat nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: