Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Mosambiek - Ponta Molangane 3  (Read 2649 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: June 27, 2011, 04:30:16 PM »

Hier is nog 'n paar.

















Snaakse vis



Nog 'n stonefish









Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: June 27, 2011, 04:57:01 PM »

Baie dankie
ek sien 'n vis  wat jy afgeneem het wat ek nog nie daar gesien het nie, die met die blokkies motief op sy lyf. soort van klipvis?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #2 on: June 27, 2011, 08:48:41 PM »

Dis een van die Rock Cod familie, "Bigspot" as my inligting reg is.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: June 27, 2011, 08:54:43 PM »

dankie
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #4 on: June 27, 2011, 09:08:55 PM »

Elke keer as ek 'n stonefish sien gril ek. In die laat 90s was ons klomp pelle vir 'n langnaweek Kosibaai toe. Ons loop toe sommer kaalvoet met plakkies in die hand deur die meer by die mond van die see. Na die tyd lees ek van die stonefish, en kry sommer koue rillings. Ons was baie gelukkig om nie op hulle te getrap het nie  Eek!

Ek het daar die eerste keer gesnorkel, en sal die gevoel nooit vergeet nie, dit was ongelooflik.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: June 28, 2011, 09:00:33 AM »

is waar ja dit is om van te gril. ek het in Mosambiek 2 keer amper aan een gevat toe ek op i kaal rots wil druk om te kan afneem.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: