Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Advies:Komatiland/ Laeveld stap  (Read 2385 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« on: July 03, 2011, 05:11:04 PM »

Ek hoop dis ok dat ek hier by `Algemeen' post met my vrae.Ek weet nie eintlik waar om dit te sit nie.

Afgesien van die staproetes in Kruger- weet een van julle dalk iets van die Komatiland staproete(s) of iets in die Tzaneen omgewing.Enige praktiese advies sal gaaf wees.

Ook ouens soos Prins en Viking- weet julle dalk van lekkerloop roetes in die Laeveld en hoe dit is? Is Augustus te warm om dit te doen?

En - is daar behalwe Tshipise en Badplaas enige wonderlike spa met warm waters iewers waarvan julle weet?
Thx.

 Smile
 Smile

Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1 on: July 04, 2011, 03:08:41 PM »

Ai, het gedink julle ouens het al alles platgeloop...
 Smile
 Smile
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #2 on: July 04, 2011, 04:24:29 PM »

Stuur vir GOGGA 'n PM. Sy stap gereeld in daai wereld.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #3 on: July 04, 2011, 05:04:53 PM »

Biscuit Kaapse Hoop het goeie staproetes. Van die roetes duur tot vyf dae dan oornag jy in cabin's in die berge. Daar is baie wilde perde in die omgewing en die natuur is iets besonders. 'n Oord met warm waterbron, oorweeg Die Eiland Spa. Hy is onlangs deur die ATKV oorgeneem en hulle het miljoene in opgraderings ingestoot. Jy kan gerus hul webwerf gaan besoek. Daar is ook baie besienswaardighede in daai omgewing. Die Eiland is in die Tzaneen area.
Logged

All men die but not all men live.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #4 on: July 07, 2011, 04:50:14 PM »

Baie dankie vir die raad, julle, ek sal opvolg- Kaapsche Hoop klink nogals na iets lekkers.
 Smile
 Smile
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: