Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Mosambiek - Ponta Molangane - Young Nudes  (Read 3215 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: July 06, 2011, 08:53:10 PM »

Die naak slakke is soms onopsigtelik en 'n mens kyk hulle verby want jy soek groot en mooi visse. Hulle kleure is nogal mooi.






































Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: July 06, 2011, 09:01:00 PM »

Dis darem ongelooflik hoe mooi die skepping is  Cool
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Ponytail
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 665



« Reply #2 on: July 07, 2011, 07:19:09 AM »

Sjoe, dit is pragtig!!!  Shocked Baie dankie vir die wys, WS.

Ek het nie besef hoe pragtig iets so eenvoudig soos 'n slakkie kan wees nie!!

Ek stem saam, ons wereld is darem te lieflik geskape.
Logged

Kinders is die lewendige boodskappe wat ons stuur na 'n tyd wat ons nooit sal sien nie.
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #3 on: July 07, 2011, 10:36:17 AM »

Gosh you paid attention to detail on those dives.  I especially admire humble creatures like those slugs.
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: