Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Help: dom vroumens  (Read 4670 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« on: July 26, 2011, 02:56:58 PM »

Vandag slaan ek nou seker my naam met `n plank.

Ek het `n pel op die Wegforum wat ek graag wil he moet hier by ons aansluit.Ek het vir hom gese om Road Less Travelled te soek en Sa forums.Hy kom elke keer op die verkeerde plek uit.

Kan julle my asb se hoedat `n mens `n nuwe lid moet reghelp om aan te sluit?Ek kan ook nie onthou hoe ek hier uitgekom het nie!!Whooo hooo...Stupid is seker my tweede naam.....
 Scratch
 Dance

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: July 26, 2011, 03:03:55 PM »

Gee vir hom die link: http://www.saforums.co.za/rlt/index.php
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #2 on: July 26, 2011, 03:51:54 PM »

Thx TR, ek gee dit vir hom.
 Cheer
 Cheer
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: July 26, 2011, 05:48:27 PM »

Thx TR, ek gee dit vir hom.
 Cheer
 Cheer

nou is jy nie meer dom nie
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #4 on: July 27, 2011, 09:26:19 AM »

Ja Lox, ek nooi so ewe die ou uit na die Forum en toe kan ek hom nie help om daar te kom nie. Gelukkig is ek nou weer slim, danksy TR- `n regte -op-sy-kop- joernalis!
 Clap
 Big Grin
Logged
Supie
Newbie

Offline Offline

Posts: 9


« Reply #5 on: July 28, 2011, 09:13:25 PM »

Dankie Biscuit ek waardeer jou moeite.

groete
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #6 on: July 29, 2011, 06:03:51 PM »

Ai Supie, baie bly om jou hier te sien.Jy gaan dit baie geniet. As `n mens `n probleem het, is daar altyd iemand wat help.En hiers moderators wat vir Umdani en Trailrider en Cassie in toom hou.....
 Yea Yea!
 Yea Yea!
Logged
stompie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 405



« Reply #7 on: July 30, 2011, 01:08:23 PM »

Hallo Supie.....en jy dans al te oulik Biscuit......ek het nog al die tyd gedink die forum behoort aan TR en hy nooi die mense self.....nou is ek weer die dom ene
 .....wie is die stigter van die forum Loco
Groetnis
Stompie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: July 31, 2011, 07:15:04 PM »

Stompie die forum was nog altyd die lede sin. Lede gesels, nooi mense ens. Daar is mense wat dinge in stand hou maar verder is dit almal se "play pen". A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Supie
Newbie

Offline Offline

Posts: 9


« Reply #9 on: August 02, 2011, 08:29:32 PM »

Jammer ek kom so min op die forum dit lyk na 'n heel bakgat plekkie om nuus te kry. Wink

Sal maar so gereeld moontlik inskakel. Clap

Groete
Logged
stompie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 405



« Reply #10 on: August 03, 2011, 07:18:20 AM »

Dankie TR het net gewonder wie is die hoofman oor n honderd......maar wie ookal dis lekker hier by julle klomp....
Groetnis
Stompie
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: