Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: nog 'n paar kiekies  (Read 867 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: September 25, 2011, 05:07:16 PM »

ek het die week wat verby is sommer so paar kiekies geneem

my vingers het sommer gejeuk om fotos te neem en toe kom die uit



nou die dag was daar 'n swerm spreeus doening by die kombuisvenster waar hulle bessies geniet het.

die ou kyk wat gaan in die huis aan.



die een s ek is honger, laat my net gou paar bessies geniet.



Die akkerboom wys lente is in die lug





Die wingerd vertel dieselfde storie



Hierdie blomtros belowe om eendag in 'n mooi tros te ontwikkel en op die ou end heerlike brandewyn te maak.
Die blok is bestem vir Rabat.







Ek het die in die wingerd ry opgemerk.



Ken nie sy naam nie



interessant hoe sterk oorlewingsvermo die blomme het as jy dink hoe stif word hulle in die wingerd beandel.



Hier is sy skerp kant



Die spreeus se bessie bos wat nou blom



Die blommetjies en bytjies





die steekvlie vertel ook die lente is hier




Die ou het my kom karnuffel sodat ek hom kan afneem

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: