Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kain en Abel  (Read 2579 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: September 26, 2011, 11:53:02 AM »

Ons Witkruisarende het weer gebroei. Soos die meeste mense weet, word daar twee kuikens uitgebroei, maar net een groot gemaak. Die ander een word doodgemaak. Aanvanklik is daar aangeneem dat die ouers die een kuiken uit die nes gooi,  maar later is vasgestel dat die een kuiken die ander doodmaak. Die verskynsel word Cainism genoem. Weet nie wat die regte Afrikaanse term is nie. Dis nie aldag dat 'n mens kans kry om hierdie verskynsel dop te hou nie. Vanjaar het Merrycan vir 'n paar dae daar gaan kamp opslaan en die foto's geneem. Ongelukkig kon sy die laaste dag nie foto's neem nie want dit het katte en honde gereën. Nogtans kan 'n mens 'n goeie idee kry van wat gebeur.

Ma en kuikens



Kos op die tafel. Fisant vir brekvis



Hier is altwee nog lewendig en tevrede.



Die aanval begin, met Abel wat homself verdedig.



Die volgende reeks foto's wys die geveg. Abel baklei terug, maar op die ou ent tevergeefs.



























Op 'n stadium het ma weer kos gebring. Die aanval is toe tydelik gestop.



Daar is oorgenoeg kos, twee fisante en albei se kroppe is dik. Dit is beslis nie asof die een weggehou word van die kos nie. Blykbaar is dit eenvoudig die oudste een wat sterker is en uiteindelik wen.



Hier kan gesien word hoe Kain aanval met ma op die nes. Sy steur haar min daaraan. Die natuur is wonderlik.  Meeste ander ma's sou op 'n manier tussenbeide getree het.



Die wenner?



Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: September 26, 2011, 12:17:56 PM »

Wow, dis dramaties.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #2 on: September 26, 2011, 12:30:55 PM »

Ongelooflik.  Dankie dat jy dit met ons deel.
Logged

RTFM!!!
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #3 on: September 26, 2011, 12:50:38 PM »

Baie interesant go-girl !

Die volgende uit :

BIRTH ORDER, SIBLING COMPETITION,
AND HUMAN BEHAVIOR
FRANK J. SULLOWAY
University of California, Berkeley
Abstract:


In some species, such as African black eagles (Aquila
verreauxi), siblicide is “obligate”—occurring in almost every instance.
The female of this species lays two eggs, and the first-hatched chick
pecks its younger sibling to death during the first days of life. In one
documented case, an elder chick delivered more than 1,500 pecks to
its younger sibling during the latter’s three-day lifespan. “In all siblicidal
species studied to date,” report Mock et al., “there is a striking tendency
for the victim to be the youngest member of the brood” (1990,
p. 445). It is noteworthy that avian parents never intervene when
chicks are engaged in siblicidal aggression. The parents’ own genetic
interests are generally best served by raising one healthy chick rather
than two undernourished ones.

Die verskynsel kom ook by hyenas voor :

Among spotted hyenas, sibling competition begins as soon as the second pup is born, and 25% of pups are killed by their siblings
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: October 05, 2011, 01:07:24 PM »

Die natuur is wreed.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #5 on: October 05, 2011, 09:31:41 PM »

Nee, nie wreed nie.

Dit is verseker die oorlewing van die sterkste wat die oorlewing van die spesie bepaal.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: