Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Klein rooiband suikerbekkie - Cinnyris chalybea  (Read 7891 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« on: September 26, 2011, 02:00:15 PM »

Op n onlangse vakansie het ek in die bosse naby ons hierdie familie van suikerbekkies opgemerk.

Die kuiken was duidelik vars uit die nes, en kon slegs baie kort afstande vlieg.
 
Beide die mannetjie en wyfie was hard besig om kos aan te dra vir die kuiken (sover ek kon sien was dit insekte wat vir my interesant was siende dat die suikerbekkie mos n nektar vreter is, of hoe?)

Die kuiken.


Die wyfie.


Die manetjie.


ek het die laaste foto gekry reg voor die mannetjie weer weg gevlieg het.
« Last Edit: September 28, 2011, 09:47:51 AM by GRyPH » Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: September 26, 2011, 03:12:34 PM »

Stunning!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #2 on: September 28, 2011, 08:36:35 AM »

thanks buzz. Cool
Logged

Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #3 on: September 28, 2011, 08:40:17 AM »

Gryph ek neem aan die kuiken is 'n wyfie. Weet jy of die kuiken mannetjies al die kleure het of lyk al die kuikens maar dieselfde ?
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #4 on: September 28, 2011, 09:46:58 AM »

ek is nou nie n kenner nie so ek praat onder korreksie maar ek reken hulle lyk almal dieselfde as hulle klein is en ontwikkel eers later hul kleur (indien dit n mannetjie is)
of die kuiken manlik of vroulik is, die weet ek nie.
Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: