Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Jy het nog nooit so kampplek gesien nie. Coconutview Resort.  (Read 1671 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26540


Die Bergie...


WWW
« on: November 03, 2011, 09:20:42 PM »

Kamp op houtdekke met see uitsig
Ten volle toegeruste kombuis, met yskas, stowe, ketels en skottelgoed.
Bring net tent en matrasse
Aantal Staanplekke : 8 Mense Per Staanplek : 8
Spoeltoilette, Stort en Bad met warmwater
Het opwasgeriewe - Bediendes was skottelgoed (Ingesluit by prys)
Winkel met hout en ys te koop
Kroeg met DSTV
Jacuzzi

R150 PPPN Volwassenes (Binne Seisoen)
R75 Per kind onder 12 jaar
R100 PPPN Volwassenes (Buite Seisoen)
R50 per kind onder 12 jaar

http://www.lekkerkampplekke.co.za/index.php/maputo/ponta-de-ouro/coconutview-resort#g_1913_0
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #1 on: November 03, 2011, 09:41:24 PM »

Het jy al vir ons n roete beplan soontoe?   Evil
Logged

AKA Rowwerot
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #2 on: November 04, 2011, 06:41:29 AM »

Seker OK vir bikers wat meestal aleen en nooit meer as twee is nie. Die dae toe ons gesin (6 mense sonder maatjies) gaan kamp het sou dit ons nogal baie gekos het. Dis fine as 'n ou vir 'n naweek weggaan. Dit raak egter nogal rof as iemand vir 14 of 21 dae gaan kamp. Maar nou ja... niks is meer goedkoop nie. Uhm
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #3 on: November 04, 2011, 06:59:30 AM »

 Scratch  Umdani, waar kry mens meer waarde vir geld as dit?

Lyk dan vir my spot goedkoop  Eek!
Logged

All things are difficult before they are easy
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #4 on: November 04, 2011, 08:57:42 AM »

Ek stem ... dis fine vir twee mense virre naweek. Vir 8 mense (soos ons gesin gewoonlik was) vir 10 dae sal R12000 kos. Goedkoop? Nie as dit een ou is wat betali en al wat jy kry is 'n stukkie daklose grond nie. Dit is nie meer goedkoop vir 'n gesin om te gaan kamp nie. Selfs studente. My studentekinders gaan kamp gereeld, maar weier om meer as R50/dag/persoon te betaal. Ek kan dit verstaan, want drank se prys is duur en ononderhandelbaar! Evil
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: