Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Waar het jy al jou dors geles?  (Read 2608 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« on: November 14, 2011, 06:12:25 PM »

Vandag by Franschoek stasie

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: November 14, 2011, 07:34:31 PM »

En waar is jou McNastys foto?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #2 on: November 14, 2011, 07:44:12 PM »

Ons was al dors gewees  Big Grin

















Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #3 on: June 25, 2012, 11:07:57 AM »


 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: June 25, 2012, 09:06:36 PM »

ek kom nie as 'n rel in dors les plekke nie maar so af en toe wel al in interessante plekke iets vir die keel gekry.

Hier is ons in Ierland in "Sinnot's pub" Die pub is al 350 jaar in die Sinnot familie en hulle weet nie hoe oud die plek is nie. Die harsteer die eienaar wat daar agter die counter is, is die enigste seun van sy familie en hy is nie getroud nie en het nie kidners nie, dus is hy die laaste Sinnot in die ry wat die Pub gaan besit.



Dis ook somewhere in Ierland, ons oudste seun en martin, by wie ons gekuier het.



Die een was in die hoogste pub in duitsland, so amper amper 3000 meter hoog op Zigspitse.



In die swartwoud het my vrou swartwoudkoek en tee genuttig en ek 'n bier.




Saam met vriende in duitsland en saam met hulle pelle langs die ryn rivier 'n paar biere geniet.



In 'n lugballon, vonkelwyn





in die sharks bar in ponta malogane






Fernando's bar in Ponta d ouro, R&R doodgooiers








ponta mamoli se bar



olof bergh se bar



mosselbaai



langs die zambezi rivier, waterfront, livingstone



op die chobe rivier



by 'n flippen duur hotel teenaan die vic falls aan zambie se kant. die roayl livingstone hotel, in die agtergrodn kan jy die mistigheid van die valle sien.



rilys bar in maun, Botswana. Die bar wat in die Magnum genoem word waar lekker jagstories vertel word waneer die jagters na 'n jagtog daar bymekaar kom.



dis omtrent al


Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: