Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Revenge of the Girders  (Read 1866 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« on: November 21, 2011, 01:40:30 PM »

http://coord.info/GC3827T


dis n nuwe plasing van Tricky Vicky & Mickey wat vandag gepubliseer is so dis nog oop vir die FTF.

dit is egter n level5 terrain rating cache. maar tog kan mens tot reg langs dit ry met n kar/motorfiets want dit is weggesteek op die ou brug na phantom pass.

Die leidraad lees :" Yes .... it's up there!"  so ek neem aan dit gaan iets wees waar mens moet klim en klouter.........


CASSIEEEEE!

PING CASSIE!
« Last Edit: November 21, 2011, 01:42:01 PM by GRyPH » Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: