buzzlightyear
|
|
« on: November 21, 2011, 01:58:12 PM » |
|
Hoe weet julle wanneer 'n nuwe cache gepuliseer word? Moet jy 'n Premium membership hê (of iemand ken wat een het )?
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #1 on: November 21, 2011, 02:44:41 PM » |
|
as jy n premium member is word jy in kennis gestel van alle nuwe plasings in jou area, as ek reg is in n 80km radius van jou home location af. die enigste ander alternatief wat ek van weet is om die google map van jou area elke dag dop te hou. ? of as jy n garmin het.... kyk hier vir n 30dae free membership promotion. http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=9268.0
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #2 on: November 21, 2011, 07:22:57 PM » |
|
Ek kyk elke dan en wan na my roete en sien vinnig 'n nuwe raak.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #3 on: November 21, 2011, 09:50:57 PM » |
|
Dankie, ek het vermoed premium het iets daarmee te doen... Ek het nie 'n Garmin nie, wil een van julle nie aanlog met 'n Garmin op my account nie
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
GRyPH
|
|
« Reply #4 on: November 22, 2011, 07:57:44 AM » |
|
ek het ongelukkig klaar my garmin geregistreer, anders kon ons dit gedoen het.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #5 on: November 22, 2011, 09:14:47 AM » |
|
Nee wat, ek wil niemand in die moeilikheid kry nie
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Prins
|
|
« Reply #6 on: November 22, 2011, 09:29:27 AM » |
|
Buzz Jy is welkom om GPS se detail te gebruik. Ek doen nie die skattejag ding met Scott Scott nie Laat weet wat se detail jy nodig het.
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #7 on: November 22, 2011, 04:58:01 PM » |
|
Myne is ook beskikbaar. Ek loop soek niks anders as paaseiers nie
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #8 on: November 22, 2011, 05:14:49 PM » |
|
Sover ek weet moet mens die GPS inplug by jou rekenaar met my userid om dit reg te kry, moenie worry nie, dis te veel moeite
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #9 on: November 22, 2011, 05:15:05 PM » |
|
Maar nogmaals dankie
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #10 on: November 23, 2011, 04:48:46 PM » |
|
Before the find Buzz - so kan mens sien watter caches is nuut geplaas en nog nie gevind nie Hou hierdie spasie dop, daai oop een het vandag 'n datum gekry After the find
|
|
« Last Edit: November 23, 2011, 05:52:21 PM by Dual »
|
Logged
|
|
|
|
|