Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: zebra  (Read 1933 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: November 23, 2011, 06:59:28 AM »

het gister op 'n plaas gaan werk so 30 km van hier en na ek klaar was en uitgery het pad toe sien ek die zebra vulletjie.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #1 on: November 23, 2011, 08:08:03 AM »

baie mooi.   A1 Head Bang


Ek het self verlede week bietjie Karoo Nationale Park besoek.   en het ook hierdie paar zebra vulletjies gesien.
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: November 23, 2011, 10:48:32 AM »

mooi vulletjie fotos daai


ek wou die vulletjie van verder afneem maar hy/sy het al teen die draad kom staan dat ek aan die kop en rug moet vat. as ek verder terug gestaan het, het die doringdrade die foto bederf. verder is die zebra spelerig en wil nie stil staan nie. ek het net m mik en druk byderhand gehad.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #3 on: November 23, 2011, 04:35:38 PM »

Is dit wit en swart, of is dit swart en wit  Big Grin

Klein Zebra's en klein donkies is oulike goed, stout en spelerig
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: November 23, 2011, 05:00:23 PM »

wat interessant is, is dat die swart hare langer en dikker is as die wit hare. die wit hare voel soos 'n korthaar hond se hare en die swarthare meer soos 'n amper langhaar kat se hare, effe sagter as die wit hare.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #5 on: November 23, 2011, 05:06:37 PM »

So die kleur hare verskil van tekstuur
Dis baie interessant

Net so op die kantlyn - 'n ysbeer het 'n swart vel en sy hare is kleurloos, nie wit soos wat algemeen aanvaar word nie
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: November 23, 2011, 06:13:54 PM »

daar leer jy my nou weer iets van ysbere.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: December 11, 2011, 08:05:09 PM »

Die vulletjie wil net aan als byt, wanneer ek naby aan die draad staan wil hy die kamera se band ook byt.



Ek het Dinsdag weer in die dam gaan werk en toe weer paar fotos van die zebra  probeer neem.

Toe ek aangery kom sien ek hy is in die kamp langsaan en wei saam met 'n donkie en 'n ponie. Die donkie en ponie hou aan met wei toe ek stilhou maar zebra kom dadelik na die pad aangestap.
Die keer het hy 'n halter aan gehad.



en stil staan se voet

Op die foto hier bo is die berge in die agtergrond net so agter ons se plek.

sukkel om hom mooi af te neem





As jy mooi kyk kan jy sien die hare by die kop en nek is swart en die hare op die lyf bruin. Ek wonder of dit nie te doen het met sy jonkgeit en dat die bruin hare nog moet uitval en vervang word met swart hare soos op die kop nie.



Hier is hoe sy jas van naby lyk. die wit hare dunner en bruin hare dikker en wolleriger.






Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: