Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Plaaslike bevolking  (Read 1897 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« on: January 05, 2012, 06:35:50 AM »

Hoe lyk die mense in die omgewing waar jy gaan?

Zwelihle - formele/informele nedersetting



Elim

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: February 28, 2012, 06:18:04 PM »

Dit was net 'n snappie. Niks is perfek nie, maar dis een van my gunsteling pics:



Die kiddies op ons plaas. Smile Hulle is vrek oulik.

Daar is so een kleintjie, as iets aankom gaan staan hy bot stil en hy BEWEEG NIE. Maak nie saak wat aankom nie en maak nie saak as hy op daai stadium in die middel van die pad staan nie. HY STAAN STIL. Dis seker in hom in gedril deur sy ma. Cheesy

Tot die melk lorrie moes al vir hom stop want staan staan hy sy staan. Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #2 on: March 02, 2012, 06:43:17 AM »

he he...oulik  Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #3 on: March 02, 2012, 07:10:39 AM »





As jy hierdie foto "invert" dan lyk dit of hulle daai prentjie van die evolusie teorie uitbeeld  Grin
Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: