Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: `n Vet Hond  (Read 9986 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #20 on: March 07, 2012, 04:16:35 PM »

Dankie julle- ek pas nou die oorblywende Staffie soos goud op.Julle is reg- met die tyd kom `n mens daaroor maar jy vergeet nooit die diertjie nie.
`n Vriend van my se hy het nooit weer `n hond gekry nie, dit was vir hom te swaar- nou het hy `n papegaai- hulle lewe glo baie lank!
Smidty, as jy sien die ou Staffie gaan agteruit en veloor eetlus en sukkel met opdraendes, moet jy hom maar laat uitsit. Ons het te lank gewag want my man het bly se hy gaan beter word.
 Sad
 Sad
Logged
Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: