Operator
|
|
« Reply #40 on: September 01, 2008, 06:17:07 PM » |
|
Hier is 'n paar interessante feite oor Jaegerbombs!!
Sien die aangehegte pdf-dokument.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Pmdb
|
|
« Reply #41 on: September 01, 2008, 07:00:22 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #42 on: September 01, 2008, 07:30:18 PM » |
|
Jaegerbombs is die perfekte drankie. Dit verdubbel jou energie en halfeer jou inhibisies
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #43 on: September 01, 2008, 07:54:12 PM » |
|
Van die naweek af die kaptein met die skuimkoppie se rum. Myne met coke en die regering met sprite.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #44 on: September 10, 2008, 08:05:22 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #45 on: September 11, 2008, 06:45:27 PM » |
|
Alto 1998
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #46 on: September 11, 2008, 07:15:30 PM » |
|
Alto 1998 WP wyn (ek is beindruk )
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Pmdb
|
|
« Reply #47 on: September 11, 2008, 07:41:34 PM » |
|
Ja ou Hempies het die Bulle laat gras vreet, so geniet maar sy wyn
|
|
|
Logged
|
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #48 on: September 11, 2008, 08:34:31 PM » |
|
Soos sou sê..."aan die einde van die dag" kom die beste wyn van die Kaap af.
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #49 on: September 13, 2008, 08:55:50 PM » |
|
Ek drink nou n glasie jetau libertas....gladnie sleg nie.
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #50 on: September 18, 2008, 03:43:10 PM » |
|
Nee man Rooibok. Los di goeters. Hou liewer by die Alto. Joke net. Hier reen dit op die oomblik kat en honde. Is self lus vir 'n glasie rooi of self 'n sherry sal nou goed afgaan. Sal maar wag tot Umdani terugkom. Sal seker sleg lyk as ek nou hier in die kantoor alleen sit en suiwe aan 'n glasie soetwyn! En ons het gaste van Mosselbaai wat hier bly. So dit sal definitief nie goedlyk as die gasvrou van die gastehuis nou al aan die drink gaan nie.
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #51 on: September 18, 2008, 04:05:18 PM » |
|
Daai jetau word eers lekker na die 4e glas.
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Operator
|
|
« Reply #52 on: September 18, 2008, 04:14:01 PM » |
|
Daai jetau word eers lekker na die 4e glas. Rooibok........"just for interest sake".........wat is julle rakprys daarbo vir 'n bottel Chatau Libertas?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Viking
|
|
« Reply #53 on: September 18, 2008, 07:12:28 PM » |
|
Hier in Nelspruit so R25. 'n Alto Rouge gaan tussen R45 en R50 en 'n Alto Cabernet Sauvignon tussen R90 en R 100. Die Alto is my vrou se gunsteling ek drink sommer Tassies.
|
|
« Last Edit: September 19, 2008, 12:15:01 AM by Viking »
|
Logged
|
All men die but not all men live.
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #54 on: September 18, 2008, 08:30:46 PM » |
|
Ek drink vanaand Spier se Sauvignon Blanc (Die Rooiwyn is op )
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #55 on: September 18, 2008, 08:31:20 PM » |
|
Julle Vaalpense is darem maar snaaks!!!!
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #56 on: September 18, 2008, 08:34:06 PM » |
|
Het begin met Beyerskloof se Pinotage, maar nou's dit op en is tans op Graham Beck se Railroad Red. Lekker drinkwyntjie. Daar van Lox se wereld as ek reg is, of naby aan hom.
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Natuurkind
|
|
« Reply #57 on: September 18, 2008, 08:35:20 PM » |
|
Rooies, dis Cabernet Sauvignon!!
|
|
|
Logged
|
Life is short! Break the rules! Forgive quickly! Kiss slowly! Love truly, laugh uncontrollably And never regret anything That made you smile!
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #58 on: September 18, 2008, 08:35:58 PM » |
|
My Jaegermeister is ook op En ek is juis so lus vir kuier vanaand!
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #59 on: September 18, 2008, 09:34:39 PM » |
|
Ek drink vanaand Spier se Sauvignon Blanc Bottel nommer 2